Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Kingston Place

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Pine R
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Baie gerieflike netjiese eenheid vir uitsonderlike waarde vir geld. Was die beste eenheid wat ons nog in gebly het. Thea, die gasvrou, was baie behulpsaam en vriendelik. Eenheid is pynlik netjies en is baie gerieflik met alles wat benodig word vir 'n besonderse lekker verblyf. Beslis uitsonderlike waarde vir geld vir die tipe akkommodasie in 'n baie mooi omgewing. Beveel beslis eenheid baie hoog aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thea
6 Kingston Place
Baie baie dankie dat julle die tyd afstaan. So dankbaar dat julle dit geniet mos waaroor vakansies moet gaan. Ons trots! Tot weersiens...

Pieter O
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Uitstekend. Die ontvangs was baie goed. Plek was baie netjies skoon. Ons het veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene M
Lang verblyf
4.8
Jan 2024

Fantasties, ontspannend en veilig. Ons het heerlik gebly. Rustige, ontspanne atmosfeer. Die eienaar het ons goed ingelig oor alles wat in die Marina gebeur het. Sal die plek aanbeveel vir 'n wonderlike vakansie. Die enigste negatiewe ding is dalk die gebrek aan 'n mooi uitsig, maar al die ander positiewe dinge maak dit die moeite werd om daar vakansie te hou. Sal die plek definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Layken R
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2023

Our stay at 6 Kingston Place was lovely. We had a great time. Everything we needed was available to use, and the place was clean and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lyle P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Very nice. Stay was very nice and owner very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Thea
6 Kingston Place
Thank you for taking the time to review our place. Appreciated.

Beverley B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2023

Very relaxing and comfortable. Very nice place, neat, has everything you need, definitely comfortable. Will use again without a doubt, would just like to stay longer next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Theresa C
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Pragtige plekkie. Die eienaar is so gasvry en behulpsaam. Alles was mooi netjies en skoon. Moderne plekkie en die gasvrou is meer as gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Baie lekker. Meer gekry as by 'n normale selfsorg-eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thea
6 Kingston Place
Baie dankie vir jul terugvoering en tyd. Waardeer om te weet dat als daar is. Julle altyd welkom. Thea

Annalize M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Gerieflik en naby alles. Geriewe in die woonstel was voldoende vir die tydperk wat ons daar gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thea
6 Kingston Place
Baie dankie vir jou terugvoering. Waardeer. Beste vir julle.

Theresa C
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Pragtige, skoon en moderne plek en baie lekker vakansie gehou saam met my familie. Die gasvrou is dierbaar en baie behulpsaam en daar was geen probleme en alles en nog meer in die plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thea
6 Kingston Place
Dankie dat jy die moeite doen om te skryf. Dis 'n groot plesier. Dis ons trots. Tot volgende keer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Thea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trinidadrylaan, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2db0021dee36979d57c39c27210fedbbe2e67ba8e59f20ad40c6a34dc8a57cdef927052c181b119d6d2b5c32271ef5bac2b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 Trinidad Drive Aston Bay 6331 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.073837255487 24.913259893656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang