6 Kingston Place
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Thea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Pine R - Des 2023
Algehele gradering
Baie gerieflike netjiese eenheid vir uitsonderlike waarde vir geld.
6 Kingston Place se terugvoer
Baie baie dankie dat julle die tyd afstaan. So dankbaar dat julle dit geniet mos waaroor vakansies moet gaan. Ons trots! Tot weersiens...
Pieter O - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Dalene M - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties, ontspannend en veilig.
Layken R - Okt 2023
Algehele gradering
Our stay at 6 Kingston Place was lovely.
Lyle P - Sep 2023
Algehele gradering
Very nice.
6 Kingston Place se terugvoer
Thank you for taking the time to review our place. Appreciated.
Beverley B - Jun 2023
Algehele gradering
Very relaxing and comfortable.
Theresa C - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie. Die eienaar is so gasvry en behulpsaam.
Francois F - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
6 Kingston Place se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoering en tyd. Waardeer om te weet dat als daar is. Julle altyd welkom. Thea
Annalize M - Jan 2022
Algehele gradering
Gerieflik en naby alles.
6 Kingston Place se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Waardeer. Beste vir julle.
Theresa C - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige, skoon en moderne plek en baie lekker vakansie gehou saam met my familie.
6 Kingston Place se terugvoer
Dankie dat jy die moeite doen om te skryf. Dis 'n groot plesier. Dis ons trots. Tot volgende keer.
Gwynneth M - Sep 2021
Algehele gradering
Die plek is baie mooi en netjies.
6 Kingston Place se terugvoer
Thank you for making time to review our place. We take pride in giving our best. All the best.
Maxine L - Jul 2021
Algehele gradering
Rustig en baie privaat.
Noel P - Nov 2020
Algehele gradering
Vanaf die begin van ons bespreking was alles professioneel gedoen.
Anna E - Okt 2020
Algehele gradering
Skoon, gerieflik en waarde vir geld.
Jacques V - Feb 2020
Algehele gradering
Asemrowend mooi en rustig.
6 Kingston Place se terugvoer
Baie, baie dankie Jacques. Ek is so bly julle het die Marina ook geniet. Dankie dat julle die woonstel so mooi skoon gelaat het. Tot 'n volgende keer. Thea
Anemie A - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker, heerlike blyplek en area.
6 Kingston Place se terugvoer
Wonderlik om te hoor! Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Als van die beste!
Theresa C - Des 2020
Algehele gradering
Pragtig modern en netjies. Rustig en privaat, baie lekker gekuier.
6 Kingston Place se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Tot volgende keer. Net die beste jaar vir julle.
Allison D - Feb 2020
Algehele gradering
Awesome.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Awesome.
Alles is goed georganiseer. Een van die beste eenhede wat ons in gebly het en ons het al baie gereis. Sou beslis hierdie plek aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
6 Kingston Place se terugvoer
Thank you so much for your positive review! Wonderful to know our guests are comfortable and enjoy the apartment as a home from home! Till next time! Regards, Thea Philp.
Riana T - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was baie skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly. Die woonstel se ligging is die enigste probleem, want jy kyk die hele tyd in 'n muur vas, wat 'n groot jammerte is, want dit is 'n pragtige plekkie.
Leon W - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker skoon en veilige vakansiewoonstel naby Jeffreysbaai.
6 Kingston Place se terugvoer
Baie dankie. Net ook 'n groot dankie dat julle die woonstel so mooi skoon gelaat het met jul vertrek. Ons streef daarna om dit uiters gemaklik te maak sodat gaste die vakansie tyd kan geniet. Alles van die beste. Thea
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Avril S - Mrt 2019
Algehele gradering
Awesome, definitief hier kom ons weer.
6 Kingston Place se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Julle welkom enige tyd. Take care until next time.
Saskia S - Mrt 2019
Algehele gradering
Wat 'n amazing plek!
6 Kingston Place se terugvoer
Baie dankie Saskia. Dit is ń groot plesier. Tot volgende keer. Groete.
Colleen A - Feb 2019
Algehele gradering
Vreeslik lekker. Lekkerste vakansie wat ek al ooit gehad het.
Francois D - Des 2019
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike en fantastiese vakansie-ervaring.
6 Kingston Place se terugvoer
Ek is so bly julle het dit geniet en waardeer julle terugvoering. Dankie, dankie. Groete, Thea
Anel B - Aug 2019
Algehele gradering
Lieflik.
6 Kingston Place se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Dit is vir ons ń groot plesier om gaste tuis te laat voel.
Bly julle kon rus!
Tot ń volgende keer!
Willie B - Jan 2019
Algehele gradering
Kon heerlik uitrus en die eienaars, Thea en Casper, het regtig uit hulle pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak.
6 Kingston Place se terugvoer
Beste Willie,
Dis 'n groot plesier, bly ons kon help. Baie dankie vir die wyn!
Vriendelke groete,
6 Kingston Place
Elmareth M - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlik.
6 Kingston Place se terugvoer
Baie dankie, ons streef daarna om dit so gerieflik moontlik te maak. Bly julle het dit geniet.
Diana P - Okt 2018
Algehele gradering
Baie dankie, ons het baie lekker gebly.
Maritha B - Des 2018
Algehele gradering
Netjiese en gerieflike verblyf naby die strand.
6 Kingston Place se terugvoer
Beste Maritha,
Baie dankie vir die terugvoer en sommer ook vir die skoonmaak voor jul vertrek.
Beste wense,
6 Kingston Place
Michelle B - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker.
Gerhard G - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflike, skoon, goed toegeruste en veilige eenheid.
6 Kingston Place se terugvoer
Baie baie dankie. Waardeer julle opregtheid en die netheid van die woonstel met jul vertrek ook baie. Groot plesier om julle te akkommodeer. Hoop om julle weer te sien in die nabye toekoms. Thea
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Trinidadrylaan, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang