Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Marlyn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marlynstraat 6, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 458 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

6 Marlyn is in 'n rustige woonbuurt van Stilbaai geleë en bied gaste gerieflike selfsorgverblyf in 'n lewendige omgewing. Hierdie eiendom is binne maklike bereik van die strand en geriewe in die area, wat dit die ideale plek maak vir 'n groot gesin of vriende op 'n kuswegbreek.

Hierdie eiendom bestaan uit 'n 3-slaapkamerhuis sowel as 'n aparte 1-slaapkamerwoonstel op die grondvloer van die huis, en akkommodeer tot 8 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en sy en suite-badkamer het 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde kamer 2 enkelbeddens het. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis in die hoofhuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Die leefarea spog met 'n binnebraai, 'n etenstafel, asook 'n gemaklike sitplek, en lei na 'n balkon met nog 'n braai-area.

Die slaapkamer in die selfsorgwoonstel het 'n dubbelbed en sy en suite-badkamer het 'n stort. Daar is ook 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster en ketel.

Gesinne kan verskeie vermaakopsies geniet, insluitend komplimentêre Wi-Fi, 'n TV met Netflix, en 'n veelsydige eetkamertafel wat in 'n pooltafel verander. 'n Omskakelaar is beskikbaar om die gevolge van kragonderbrekings te bekamp.

Vir diegene wat belangstel om die plaaslike omgewing te verken, bied die dorp verskeie besienswaardighede en geriewe naby.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Ligging

  • Marlynstraat 6, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 458
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 458
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marlynstraat 6, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72e04a8c60e092edb65e05e37b8b26d7beec94006c5eaf874bf53cdc7e8b523be74eb893b27f85103100dd3ae8d3b0a092bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 458 per nag (plek vir 8) 6 Marlyn Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.365590934596 21.405089898869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang