Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Ocean Breeze

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Carel K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Baie lekker gewees. Baie lekker verblyf gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeff
6 Ocean Breeze
Hallo Carel, baie dankie weer eens vir jou ondersteuning en jou positiewe kommentaar. Baie bly dat julle jul tyd by ons geniet het. Groete.

Natasha B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Very relaxing. Loved the view and closeness of everything. Loved everything about this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeff
6 Ocean Breeze
Thank you so much Natasha, glad you enjoyed your stay at 6 Ocean Breeze. Warm regards Jeff

Jarred R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Vrek lekker. Heerlike plek om heen te gaan, vir ons eerste besoek soontoe sal ons dit definitief weer doen. Wonderlike see-uitsig!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeff
6 Ocean Breeze
Hallo Jarred, baie dankie vir jou ondersteuning en vir die mooi woorde oor ons Wooster. Ons is baie bly dat julle jul tyd by ons geniet het. Kersfees en Nuwejaars groete. Nr 6

Jane D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Fantasties. Baie lekker gebly, see-uitsig fantasties, sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jeff
6 Ocean Breeze
Hallo Jane. Dankie vir jou ondersteuning en positiewe terugvoer. Ons sien uit om jou weer te sien. Groete Nr 6

Emil S
Lang verblyf Besigheidsreis
4.6
Mei 2024

Baie lekker. Baie lekker gewees. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jeff
6 Ocean Breeze
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, en dankie vir jou ondersteuning, dit is waardeer. Jeff

Elmarie S
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Dis regtig lekker op die strand, baie netjiese plek, met goeie veiligheid. Ons het lekker gebly, daar was net 'n paar goed wat bietjie gepla het. Die matrasse van die kinders se beddens is swak, en hulle lywe was seer in die oggende. Ons kon die warmwaterkraan in die kombuis nie gebruik nie. Meer waaiers sal 'n pluspunt wees, dit is baie warm in die woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Jeff
6 Ocean Breeze
Haai Elmarie, ons is baie jammer vir enige ongerief, en verseker jou dat ons besig is om al jou klagtes na te gaan en alles reg te maak. Dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit baie. Nr 6

Sylvie O
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2023

Nie geweet daar was WiFi nie. Dit is nie genoem in die advertensie nie. Sal eerder na 'n ander eenheid kyk wat beter toegerus is, veral met goeie toerusting in die kombuis. Ek verstaan ook nou hoekom vorige mense gekla het oor die waaier en geslote kaste. Sy persoonlike goedere en linne vat die plek van die kaste wat vir kruideniersware ens. bedoel is. Daar is geen kas vir kruideniersware nie. Waarskuwing vir gladde vloere by die swembad is 'n probleem, want hoe waarsku jy kinders wat almal saamspeel om versigtig te wees. Daar is niks om teels gladder te maak teen billike tariewe nie. My klein kinders was nie saam nie, maar in die toekoms dalk wel. Klein goedjies geniet aandag, ek verstaan hy is net 'n enkel ouerige man, maar dan moet iemand hom bystaan. Andersins was die verblyf fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Jeff
6 Ocean Breeze
Hallo Sylvie, baie dankie vir jou ondersteuning en terugvoer. Dis jammer dat baie klein dingetjies jou so gepla het, en dat ons jou as gas verloor het. Ons wens julle alles van die beste vorentoe. Lewende Woord: Onthou, ons is hier vir julle as julle nie beter, goedkoper verblyf kan vind nie.

Bernice C
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Okt 2023

Relaxing. Enjoyed every moment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jeff
6 Ocean Breeze
Hi Bernice, we thank you sincerely for your support And for your kind evaluation report. It would be helpful to know why you rated the location at 3. Warm regards No 6 Ocean Breeze

Melinda R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2023

Baie oulike en lekker plekkie. Ons het baie lekker gebly, net jammer die strand was toe a.g.v. die e-coli in die water, sou dit baie meer geniet het as ons net daar kon swem. Die plekkie is baie oulik en is naby alles.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Jeff
6 Ocean Breeze
Hallo Melinda, dankie vir jou resensie. Ons is bly dat nietestaande die aaklige Ecoli situasie, julle darem die kuiertjie geniet het. Intussen in die munisipale pompe uiteindelik herstel. Weereens dankie vir julle ondersteuning.

Christiaan C
Kort verblyf
4.0
Apr 2023

Dit was lekker, net jammer vir die stank. Die woonstel is gerieflik, net jammer daar is nie 'n oond nie. Daar is ook nie WiFi nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Jeff Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-weg 47, Winklespruit, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArsEFlXcWF4q658mreLXFt1nnjVp7DGD3AZUL4kA0kElTE4cVlu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 35 5 1 5 47 Ellcock Road Winklespruit 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.092703305125 30.861504715305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang