Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Ocean Breeze

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Max W
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Was great, very close to the ocean. Was good, except for the single bed mattresses, they need replacing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William P
Lang verblyf
5.0
Des 2024

Dit was baie lekker mooi see uitsig oulike woonstel. Oom Jeff was baie behulpsaam. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeff
6 Ocean Breeze
Hallo William, baie dankie vir jul baie mooi woorde en vir jul ondersteuning. Hoop om julle weer te sien. Groete Jeff

Bernedette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Fantasties lekker. Amazing. Vanaf aankoms tot vertrek was dit heerlik. Die woonstel is goed geleë, die uitsig is fantasties. Als wat jy nodig het, het die woonstel. Oom Jeff is baie behulpsaam en vriendelik. Ons gaan vir seker volgende jaar terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeff
6 Ocean Breeze
Hallo Bernedette, baie dankie weer eens vir jul ondersteuning en nou óók vir jou mooi woorde. Ek is bly julle die tyd by ons geniet het. Sien julle volgende jaar. Mooi bly. Nr 6

Jane D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Fantasties. Baie lekker gebly, see-uitsig fantasties, sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jeff
6 Ocean Breeze
Hallo Jane. Dankie vir jou ondersteuning en positiewe terugvoer. Ons sien uit om jou weer te sien. Groete Nr 6

Emil S
Lang verblyf Besigheidsreis
4.6
Mei 2024

Baie lekker. Baie lekker gewees. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jeff
6 Ocean Breeze
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, en dankie vir jou ondersteuning, dit is waardeer. Jeff

Elmarie S
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Dis regtig lekker op die strand, baie netjiese plek, met goeie veiligheid. Ons het lekker gebly, daar was net 'n paar goed wat bietjie gepla het. Die matrasse van die kinders se beddens is swak, en hulle lywe was seer in die oggende. Ons kon die warmwaterkraan in die kombuis nie gebruik nie. Meer waaiers sal 'n pluspunt wees, dit is baie warm in die woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Jeff
6 Ocean Breeze
Haai Elmarie, ons is baie jammer vir enige ongerief, en verseker jou dat ons besig is om al jou klagtes na te gaan en alles reg te maak. Dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit baie. Nr 6

W B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2024

Sal vir seker weer tuis gaan daar. Baie lekker gebly. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jeff
6 Ocean Breeze
Hallo mense, baie dankie vir jul mooi woorde en jul ondersteuning. Groete Jeff

Carel K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Baie lekker gewees. Baie lekker verblyf gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeff
6 Ocean Breeze
Hallo Carel, baie dankie weer eens vir jou ondersteuning en jou positiewe kommentaar. Baie bly dat julle jul tyd by ons geniet het. Groete.

Natasha B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Very relaxing. Loved the view and closeness of everything. Loved everything about this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeff
6 Ocean Breeze
Thank you so much Natasha, glad you enjoyed your stay at 6 Ocean Breeze. Warm regards Jeff

Jarred R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Vrek lekker. Heerlike plek om heen te gaan, vir ons eerste besoek soontoe sal ons dit definitief weer doen. Wonderlike see-uitsig!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeff
6 Ocean Breeze
Hallo Jarred, baie dankie vir jou ondersteuning en vir die mooi woorde oor ons Wooster. Ons is baie bly dat julle jul tyd by ons geniet het. Kersfees en Nuwejaars groete. Nr 6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Jeff Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-weg 47, Winklespruit, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArsEFlXcWF4q658mreLXFt1nnjVp7DGD3AZUL4kA0kElTE4cVlu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 39 5 1 5 47 Ellcock Road Winklespruit 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.092703305125 30.861504715305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang