6 Ocean Breeze
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Jeff Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Bernedette V - Sep 2024
Algehele gradering
Fantasties lekker.
Carel K - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
6 Ocean Breeze se terugvoer
Hallo Carel, baie dankie weer eens vir jou ondersteuning en jou positiewe kommentaar. Baie bly dat julle jul tyd by ons geniet het. Groete.
Natasha B - Apr 2023
Algehele gradering
Very relaxing. Loved the view and closeness of everything.
6 Ocean Breeze se terugvoer
Thank you so much Natasha, glad you enjoyed your stay at 6 Ocean Breeze.
Warm regards
Jeff
Jane D - Jun 2024
Algehele gradering
Fantasties.
6 Ocean Breeze se terugvoer
Hallo Jane. Dankie vir jou ondersteuning en positiewe terugvoer.
Ons sien uit om jou weer te sien.
Groete
Nr 6
Emil S - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
6 Ocean Breeze se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, en dankie vir jou ondersteuning, dit is waardeer.
Jeff
Elmarie S - Jan 2024
Algehele gradering
Dis regtig lekker op die strand, baie netjiese plek, met goeie veiligheid.
6 Ocean Breeze se terugvoer
Haai Elmarie, ons is baie jammer vir enige ongerief, en verseker jou dat ons besig is om al jou klagtes na te gaan en alles reg te maak. Dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit baie. Nr 6
Jarred R - Des 2023
Algehele gradering
Vrek lekker.
6 Ocean Breeze se terugvoer
Hallo Jarred, baie dankie vir jou ondersteuning en vir die mooi woorde oor ons Wooster. Ons is baie bly dat julle jul tyd by ons geniet het. Kersfees en Nuwejaars groete. Nr 6
Sylvie O - Des 2023
Algehele gradering
Nie geweet daar was WiFi nie. Dit is nie genoem in die advertensie nie.
Lees meer6 Ocean Breeze se terugvoer
Hallo Sylvie, baie dankie vir jou ondersteuning en terugvoer. Dis jammer dat baie klein dingetjies jou so gepla het, en dat ons jou as gas verloor het. Ons wens julle alles van die beste vorentoe. Lewende Woord: Onthou, ons is hier vir julle as julle nie beter, goedkoper verblyf kan vind nie.
Bernice C - Okt 2023
Algehele gradering
Relaxing.
6 Ocean Breeze se terugvoer
Hi Bernice, we thank you sincerely for your support
And for your kind evaluation report. It would be helpful to know why you rated the location at 3.
Warm regards
No 6 Ocean Breeze
Melinda R - Mei 2023
Algehele gradering
Baie oulike en lekker plekkie.
6 Ocean Breeze se terugvoer
Hallo Melinda, dankie vir jou resensie. Ons is bly dat nietestaande die aaklige Ecoli situasie, julle darem die kuiertjie geniet het. Intussen in die munisipale pompe uiteindelik herstel. Weereens dankie vir julle ondersteuning.
Christiaan C - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was lekker, net jammer vir die stank.
Etienne V - Mrt 2023
Algehele gradering
Verblyf was teleurstellend.
6 Ocean Breeze se terugvoer
Etienne, ons is sonder twyfel baie jammer vir die reuk van die spruit wat ons almal met hande in hare laat sit. Jy moes gesien het, hoe hard ons mense aan die probleem werk. Dit is nie hulle werk nie.
Die matras storie slaan my voos, want ons het veral nuwe enkel bed matrasse 'n paar jaar terug gekoop en die woonstel was min uitgehuur weens COVID, dus is dit snaaks dat jy hulle voos kon gevind het.
Die hele woonstel is in Desember maand totaal uitgeverf en opgeknap, insluitend die balkon teëls.
Ons sal beslis nog 'n waaier aanskaf, dankie vir dit.
Groete
Nr 6 ocean breeze
Hester V - Feb 2023
Algehele gradering
Kort 'n aircon of nog 'n waaier.
6 Ocean Breeze se terugvoer
Hi Hester, ons is jammer vir jul ongerief, maar ons het almal gestuier met die hittegolf.
Ons is bly dat julle darem jul ruskansie benut het, En ons sal inderdaad 'n 2de waaier
Aanskaf.
Baie dankie weerheens vil jul ondersteuning.
Nr. 6
Maryka D - Jul 2023
Algehele gradering
Nie weer nie.
6 Ocean Breeze se terugvoer
This customer, instead of reporting minor problems, decided to scan the web for alternate accommodation, within a few hours of arrival, expecting a full refund. The microwave was indeed faulty, and a repairman sent to fix it, sadly comms broke down when I understood him to say it was fixed. I was astounded to find later, that he had to order a part. He did not mention this. I apologised to the guests and offered them a meal as token, which they took advantage of, thankfully. There are only two cupboards we lock, one for spare clean linen, the other small one for tools. There is more than enough packing space. A tv cabinet w 2 drawers & 2 doors, plus a walk-in wardrobe 2mx2m with hanging and storage space.
Nelene S - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Cecilia S - Mrt 2022
Algehele gradering
So tuis soos by jou eie huis.
Lees meer6 Ocean Breeze se terugvoer
Haai Cecelia, baie dankie dat jy die moeite gedoen het om positiewe kommentaar te lewer.
Ons is baie bly dat julle jul tyd by ons geniet het en hoop om julle weer te sien.
Jeff
Sanet B - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelike personeel en perfekte ligging.
6 Ocean Breeze se terugvoer
Sanet, thank you for your favourable report. We appreciate your comment.
Warm regards
Jeff
Mia J - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker, veral die swembad met die vlak kant vir die kleintjies.
6 Ocean Breeze se terugvoer
Dankie vir jou kommentaar en vir jou ondersteuning.
Ons is bly jul het jou tyd met ons geniet. Wil net byvoeg dat daar 'n selfde dag wassery baie naby aan ons komplex en hul pryse is heel billik. Een blok weg in Kingsway, lanksaan die vulstasie.
Groete
Melanie A - Jan 2022
Algehele gradering
Was wonderlik.
Chantel Delport D - Jul 2022
Algehele gradering
Opwindend.
6 Ocean Breeze se terugvoer
Chantel, baie dankie vir you kommentaar.
Weerheens dankie vir jul ondersteuning.
Jarred V - Aug 2021
Algehele gradering
Baie, baie nice plek.
6 Ocean Breeze se terugvoer
Baie dankie Jarred, ons is bly julle het jul tyd by ons geniet.
Linda L - Mei 2021
Algehele gradering
Gerieflik en veilig.
Michelle B - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderlik.
6 Ocean Breeze se terugvoer
Baie dankie Michelle, ons waardeer jou kommentaar.
Louise N - Des 2021
Algehele gradering
We did enjoy our stay.
Joseph H - Sep 2021
Algehele gradering
Baie geniet en mooi rustige plek.
6 Ocean Breeze se terugvoer
Baie dankie julle vir die mooi woorde. Ek wil net byvoeg dat die sekuriteitsman ook daar is om the help met die dra van goedere boontoe, praat met bestuurder Tracey.
Hanlie F - Des 2020
Algehele gradering
Alles was in orde, het vakansie geniet.
6 Ocean Breeze se terugvoer
Baie dankie Hanlie ons waardeer jou mooi woorde.
Anne V - Mrt 2020
Algehele gradering
It was awesome.
Piet B - Des 2020
Algehele gradering
Net die plek om te rus as jy hou van die rustige geruis van die golwe.
Lees meer6 Ocean Breeze se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning, ons waardeer dit.
Ook, baie dankie vir julle opmerkings, ons is bly julle het julle tyd by nr 6 geniet. Keff
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Hannes M - Aug 2019
Algehele gradering
Was awesome!
Martie N - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik en baie rustig ons het elke oomblik geniet, geriewe was voldoende aan ons behoeftes baie dankie.
Marlene G - Des 2019
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Michelle D - Jun 2019
Algehele gradering
Gemaklik, flat kort werk.
Lucinda D - Jul 2019
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Lees meerLola K - Jun 2019
Algehele gradering
Aanvaarbaar.
6 Ocean Breeze se terugvoer
Dankie vir u terugvoer, ons neem kennis daarvan.
Linda C - Des 2019
Algehele gradering
Swak diens.
Lees meer- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ellcock-weg 47, Winklespruit, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang