Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Ocean Breeze

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-weg 47, Winklespruit, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

6 Ocean Breeze is 'n selfsorg-cabana op die eerste verdieping van die Ocean Breeze-kompleks in Winklespruit met 'n lieflike uitsig oor die Indiese Oseaan.

Die cabana bied verblyf aan 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is skuifdeure wat die leefarea van die slaapkamer skei. Die badkamer het 'n stort oor bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoofsyplaat, yskas en 'n mikrogolf. Die leefarea het 2 aftrekbeddens en 'n 32" TV met OpenView-kanale. Die cabanas lei na 'n balkon met meubels en 'n lieflike uitsig.

Die Ocean Breeze-kompleks het 24 uur-sekuriteit op die perseel. Daar is 'n groot gemeenskaplike swembad en 'n plonspoel. Die perseel is groot, goed versorg, het braaigeriewe en bied direkte toegang tot die strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Carel K
Saam met vriende
5.0
Baie lekker gewees. Baie lekker verblyf gehad.
Des 2023
Natasha B
Gesin met klein kinders
5.0
Very relaxing. Loved the view and closeness of everything. Loved everything about this place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2023
Jarred R
Gesin met klein kinders
4.8
Vrek lekker. Heerlike plek om heen te gaan, vir ons eerste besoek soontoe sal ons dit definitief weer doen. Wonderlike see-uitsig!
Des 2023
Jane D
Saam met lewensmaat
4.6
Fantasties. Baie lekker gebly, see-uitsig fantasties, sal beslis weer daar gaan bly.
Jun 2024
Emil S
Besigheidsreis
4.6
Baie lekker. Baie lekker gewees. Baie dankie.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Jeff Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Ellcock-weg 47, Winklespruit, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 6 Ocean Breeze het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-weg 47, Winklespruit, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArsEFlXcWF4q658mreLXFt1nnjVp7DGD3AZUL4kA0kElTE4cVlu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 35 5 1 5 47 Ellcock Road Winklespruit 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.092703305125 30.861504715305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang