Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Olives on Third

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Martie C
1 nag
5.0
Aug 2024

Baie skoon netjiese ruim verblyf in stil omgewing. Ons het heerlik gebly by 6 Olives on Third. Alles wat jy nodig het, is daar en ons gasvrou het ons tuis laat voel en in kontak gebly tot ons aankoms. Dit is regtig een van die mooiste, skoonste verblyf met 'n pragtige uitsig oor die tuin. Ons het die adres so maklik gekry en dit is naby alles in Linden. Baie dankie, en jou koekies was heerlik gewees. Sal beslis die verblyf aanbeveel en kan nie wag om weer te kom kuier nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

My stay was amazing and I really enjoyed my stay in Johannesburg with a warm welcome. My stay was great and I felt comfortable in your guesthouse. The only problem was I saw on the internet you had air conditioning but did not see it when I stayed in your B&B. Otherwise, your bed was warm and your domestic worker was a professional with washing and ironing clothes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
6 Olives on Third
Thanks for your review and kind words. I will change my listing; for sure it is a mistake. I never had air-conditioning in the unit. Thanks for letting me know. Take care.

Natalie H
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Absolutely amazing! What a gorgeous place. Clean and tidy. Comfortable stay with all things needed for a home away from home. The host was amazing and so friendly and so helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
6 Olives on Third
Dear Natalie, thank you for your positive feedback, it is much appreciated. It is guests like you that keep me positive and dedicated. Always welcome. Mooi loop. Ronel

Michele L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Great. Wonderful setting, charming host and premises. Will definitely recommend them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie netjiese verblyf in 'n rustige, veilige area. Ons het heerlik gebly. Die verblyf is naby die Johannesburg Surgical Hospital waar ons moes wees. Ek sal dit beslis aanbeveel. Ons is vriendelik ontvang deur die gasvrou, en die kamer is baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

'n Kosbare juweel in die stad. Wat 'n verrassing was dit nie om by 6 Olives on Third te bespreek nie. Die foto's op die webtuiste was baie mooi, maar die werklike ervaring was nog mooier. Dit was netjies, modern en ons het absoluut alles gehad wat ons nodig gehad het - en nog meer. Die eenheid was ook mooi skoon. Dit was regtig 'n gemaklike en aangename verblyf. Die vertrekke is keurig gemeubileer en sien daar goed uit. Ons is vriendelik ontvang deur die gasheer en alles is mooi aan ons verduidelik. Ek sal beslis weer daar oornag as ons weer 'n funksie in die omgewing het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Ontvangs van Ronel af was baie vriendelik gewees. Baie netjies met alles wat jy nodig het. Sal beslis weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johmar S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Uitstekend! Beste gastehuis in JHB.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
6 Olives on Third
Johmar baie dankie vir jou wonderlike resensie. Gaste soos julle wat my toegewyd en positief hou.

Bertus K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Heerlik geslaap en uitstekende diens. Ronel se diens is uitstekend. Baie vriendelik en behulpsaam. Het selfs 'n Uber gereël om ons te vervoer. Baie dankie dit was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Fantasties. Ons verblyf was van begin tot einde perfek gewees. Vriendelik en behulpsame gasvrou, uiters netjiese en gerieflike slaapeenheid. Deur en deur, waarde vir geld. Enige tyd weer. Baie dankie Ronel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
6 Olives on Third
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was net n plesier om julle te huisves. Mooi loop Ronel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derde-straat 60, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIW16iWKu5cO0siecLy34ywk4eFryD3XnTdCZOuBpl0nonltnXz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 60 Third Street Linden 2195 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.132324191685 27.990762881284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang