6 Olives on Third
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ronel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Luann H - Sep 2024
Algehele gradering
I can't say enough about how perfect this venue proved to be.
6 Olives on Third se terugvoer
Dear Luan, thanks for the lovely review.
It is guests like you that keep me positive and motivated.
Always welcome.
Martie C - Aug 2024
Algehele gradering
Baie skoon netjiese ruim verblyf in stil omgewing.
Lees meerSteven S - Aug 2024
Algehele gradering
My stay was amazing and I really enjoyed my stay in Johannesburg with a warm welcome.
6 Olives on Third se terugvoer
Thanks for your review and kind words. I will change my listing; for sure it is a mistake. I never had air-conditioning in the unit. Thanks for letting me know.
Take care.
Natalie H - Aug 2024
Algehele gradering
Absolutely amazing!
6 Olives on Third se terugvoer
Dear Natalie, thank you for your positive feedback, it is much appreciated. It is guests like you that keep me positive and dedicated.
Always welcome.
Mooi loop.
Ronel
Michele L - Jul 2024
Algehele gradering
Great.
Claudia B - Apr 2024
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf in 'n rustige, veilige area.
Michelle V - Okt 2023
Algehele gradering
'n Kosbare juweel in die stad.
Lees meerMonica J - Okt 2023
Algehele gradering
Ontvangs van Ronel af was baie vriendelik gewees.
Johmar S - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
6 Olives on Third se terugvoer
Johmar baie dankie vir jou wonderlike resensie. Gaste soos julle wat my toegewyd en positief hou.
Bertus K - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik geslaap en uitstekende diens.
Marina S - Aug 2023
Algehele gradering
Fantasties.
6 Olives on Third se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was net n plesier om julle te huisves.
Mooi loop
Ronel
Gadija J - Jun 2023
Algehele gradering
We were a ladies volleyball team from CT, 8 adults and 3 children.
Lees meer6 Olives on Third se terugvoer
Dear Gadija and team. Thank you so much for the wonderful review. It is guest like you that keeps us focused and motivated. Always welcome girls.
Noreen P - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was lekker om in 'n plek te kon bly wat soos "huis" voel.
Pascale C - Apr 2023
Algehele gradering
All was great. Calm and peaceful. Spacious, and neat.
Carel V - Mrt 2023
Algehele gradering
Goed geleë. Baie vriendelike gasvrou. Goed toegerus.
Marlene J - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Teresa O - Nov 2023
Algehele gradering
Alles waarna ons gesoek het vir 'n oornagverblyf.
Kevin B - Nov 2022
Algehele gradering
Convenient and comfortable.
Ansea M - Okt 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam, netjies en veilig.
6 Olives on Third se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie Ansea, dit was n plesier om julle te huisves. Altyd welkom.
Mooi loop
Ronel
Sandra J - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik gebly.
6 Olives on Third se terugvoer
Liewe Sandra baie dankie vir jul ondersteuning. Net n plesier om julle te huisves!
Mooi loop
Ronel
Sandra J - Feb 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly. Dit was baie gemaklik met 'n lekker bed.
6 Olives on Third se terugvoer
Liewe Sandra
Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was net 'n plesier om jul te huisves.
Julle is altyd welkom.
Mooi loop.
Ronel
Marlodette W - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
6 Olives on Third se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit is gaste soos julle wat my elke dag motiveer en inspireer.
Mooi loop.
Ronel
Ané H - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker, tuis, goed ingerig.
Mariane V - Mei 2021
Algehele gradering
Home
6 Olives on Third se terugvoer
Baie dankie Marianne vir die positiewe resensie. Beteken soveel vir my en dit is juis resensies soos hierdie wat my gefokus hou! Dit was absoluut 'n plesier gewees om julle te huisves, het later soos familie gevoel! Julle is altyd welkom. Mooi loop.
Liezl S - Des 2020
Algehele gradering
What a pleasant welcome, so friendly. The place was definitely a home away from home.
6 Olives on Third se terugvoer
Dear Liezl, thank you so much for your positive review. That is what keeps me focused and dedicated. You are always welcome.
Moira W - Sep 2020
Algehele gradering
Absolutely loved our stay. We will be back!
6 Olives on Third se terugvoer
Thank you so much for the kind words!
It was only a pleasure to host you.
Take care Ronel
Loretha V - Jan 2020
Algehele gradering
Wonderlike hartsmense en puik diens. Dankie baie.
6 Olives on Third se terugvoer
Dankie Loretha vir die inspererinde woorde! Dit was net n plesier om julle te huisves!! Mooi loop goed gaan.
Groete
Ronel
6OLIVES ON THIRD
Martie D - Aug 2020
Algehele gradering
Rustige, privaat en baie netjiese plekkie.
Hennie D - Des 2019
Algehele gradering
Perfek. Eienaars wat omgee oor wat hulle doen.
6 Olives on Third se terugvoer
Baie dankie Hennie vir jul opbouende resensie. Dit was net 'n plesier gewees om jul te huisves. Julle het dit so netjies gelos, dankie.
Dankie vir jul ondersteuning. Groete, Ronel.
Elsabe W - Sep 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
6 Olives on Third se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe resensie Elsabe, waardeer dit. Was 'n plesier om jul te huisves.
Mooi loop
6 OLIVES ON THIRD
Ronel
Elardus E - Sep 2019
Algehele gradering
Lieflik!
6 Olives on Third se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Elardus! Dit was net 'n plesier om julle te huisves.
Mooi loop
Ronel
Brendon S - Aug 2019
Algehele gradering
Besonderse vriendelike mense en het baie tuis gevoel.
6 Olives on Third se terugvoer
Brendon, dit was 'n absolute plesier om julle te huisves. Baie dankie vir die resensie, julle is enige tyd welkom. Verseker die tipe gaste wat enige gasvrou graag wil ontvang.
Cathleen H - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker!
6 Olives on Third se terugvoer
Baie, baie dankie Kathleen vir jul kuier en pragtige resensie. So bly julle het lekker gebly en dit was net 'n plesier om jul by ons te hê. Altyd welkom.
Mooi loop
Ronel
Suretha B - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlik ontspanne. Skoon sal beslis aanbeveel.
6 Olives on Third se terugvoer
Suretha dit was net 'n plesier om jul te huisves!! Baie dankie vir die ondersteuning en resensie!
Groete
Ronel
Alieta S - Jul 2019
Algehele gradering
Baie rustige omgewing.
6 Olives on Third se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Ronel. Dit was aangenaam om julle te ontmoet!
Ansie P - Jul 2019
Algehele gradering
Fantasies, alles soos op foto's.
6 Olives on Third se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer. Dit was net 'n plesier om jul te huisves. Julle is altyd welkom. Goed gaan, Ronel.
Pierre J - Apr 2019
Algehele gradering
6 Olives on Third exceeded our expectations!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
6 Olives on Third het ons verwagtinge oortref!
Dit is die eerste klas, 5-ster-akkommodasie met aandag aan detail in elke aspek. Superskoon, uiters gemaklik en so rustig. Veilige onderdakparkeerplek word ook voorsien. Johan en Ronel was goeie gashere. Ons verwagtinge is verreweg oorskry. Ons kan 6 Olives on Third aanbeveel vir enigiemand wat oornagverblyf wil ervaar wat 'n bietjie bo die res is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
6 Olives on Third se terugvoer
Liewe Pierre,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! So kan ons julle op ons beurt aanbeveel as puik gaste. Na jul vertrek was alles so netjies gelos. Julle is altyd welkom by ons.
Mooi loop,
6 Olives on Third
Wynand S - Mrt 2019
Algehele gradering
Uiters vriendelik, super netjies en gerieflik.
6 Olives on Third se terugvoer
Beste Wynand,
Dit was vir ons 'n groot plesier om julle te huisves. Die lekker vir my om sulke aangenane gaste te ontmoet! Julle is altyd welkom by ons.
Mooi loop en lekker reis.
Groete,
6 Olives on Third
Almarie C - Feb 2019
Algehele gradering
Uitstekende diens, was heerlik om daar oor te slaap en sal definitief die plek aanbeveel vir verblyf.
6 Olives on Third se terugvoer
Liewe Jan en Almarie,
Baie dankie vir jul resensie. Dit word hoog waardeer.
Dit was net n plesier om julle te huisves!
Mooi bly
Ronel
Assie V - Des 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
6 Olives on Third se terugvoer
Dit het regtig gevoel of Assie hulle familie is!!! Baie aangename gaste kan hulle verseker hoogs aanbeveel. Altyd welkom!!
Nicolene O - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons verwagtinge is oortref!
Lees meer6 Olives on Third se terugvoer
Liewe Nicolene,
Baie dankie vir n pragtige opbouende resensie, dit maak ons net nog meer positief.
Jullle was puik gaste en dit was n groot plesier om jul te huisves.
Dit is gaste soos julle wat mens met graagte wil ontvang.
Mooi loop,
Ronel
Stephanie N - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantastiese ervaring.
6 Olives on Third se terugvoer
Liewe Stephanie, dankie vir die goeie resensie. Dit word opreg waardeer!! Julle is altyd welkom. Plesier gewees om jul te huisves!!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Derde-straat 60, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang