Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acacia Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acacia-weg 6, Bedfordview, 2008, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Acacia Guesthouse is in Bedfordview geleë en bied 'n verskeidenheid kamers waaruit gaste kan kies.

Daar is 'n wye verskeidenheid kamers om van te kies: gesinskamers, kamers met koninggrootte-bed en kamers met koningingrootte-beddens.

Die kamers is ingerig met gemaklike koningingrootte-beddens, en elke kamer het 'n en suite-badkamer. Elke kamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD-speler, WiFi-toegang, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar vir sakereisigers.

Kinders van alle ouderdomme is welkom. Troeteldiere is welkom met vooraf reëling.

6 On Acacia Guesthouse & Annex is 11 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, en Bedfordview bied verskeie winkelsentrums, vermaaklikheidsplekke, restaurante, die Bruma Lake-vlooimark asook die gewilde Gillooly's Farm.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Heather S
Besigheidsreis
5.0
A home away from home appeal. Making use of local guest houses rather than airport hotels for business travel. Nice and spacious. Proxi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Sonja I
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Acacia is 'n pragtige gastehuis in 'n veilige omgewing. Groot kamers en vir seker aanbeveel!
Sep 2024
Erika B
Saam met vriende
5.0
Awesome. Uitstekende gasvryheid. Staf baie behulpsaam en vriendelik. Het die ekstra myl geloop om ons tuis te laat voel.
Mrt 2024
Arina F
Saam met vriende
5.0
Sal beslis wees gaan. Ons het heerlik gebly. Die span is baie oulik en het ons gehelp met wat ons ook al nodig gehad het.
Feb 2024
Anita D
Saam met vriende
5.0
Employees were very helpful and friendly. It was wonderful, everyone enjoyed the place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Benita Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 78

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Acacia-weg 6, Bedfordview, 2008, Gauteng
  • Gaste dink Acacia Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acacia-weg 6, Bedfordview, 2008, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzNGM4NzFiLTliZjAtNGNiMi04ZDVkLTgzZTBkNjMyNmQ4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 6 Acacia Road Bedfordview 2008 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.172557030471 28.157096618385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang