Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 On Burger Street

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Servaas D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

‘n Heerlike lafenis. Wonderlike oase in die Klein Karoo. Gasvrou uiters behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, alles was perfek gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlise S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Lekker gekuier. Hulle word sterk aanbeveel. Kontak met eienaar. Perfek skoon. Rustige stil omgewing. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geoffrey G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

A well positioned, reasonably priced and welcoming accommodation for a night. Comfortable bed, great shower, enjoyed the swimming pool, decent sized fridge. About the only thing missing is a TV, but this was not a problem for us. The two ladies who welcomed us were very pleasant and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mike J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Good location with very helpful host. Very comfortable accommodation with all the necessities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mark A
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

We received a warm welcome and were comfortable in our surroundings. We enjoyed our stay and had a good rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jp V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Reg vir enkel nag. 100% vir 1 nag. Geen TV.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Blackie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Netjiese gerieflike plek, baie sentraal en veilig. Baie netjiese skoon plek met vriendelike en behulpsame gasvrou. Ek sal egter voorstel dat oorweging aan die volgende gegee word: 1. Lugverfrisser in die badkamer by die toilet. 2. Ekstra klein spieël by die bad, bokant die handdoekreëling. 3. TV met miskien SABC-kanale asook kanale 144, 145 en 147. Andersins baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag
1.0
Apr 2024

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Alan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Beautiful town. Friendly folk. Awesome accommodation. Very friendly hosts. Bilingual was an added bonus. Will definitely stay over again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 154

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burgerstraat 6, De Rust, 6650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33e0e1f2edb626a5732ddf04dfb438367a6b42fe66360f9b1f2113b26a0a175f2847a30950bc62b0b02eeb686d315480caae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 6 Burger Street De Rust 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.489386074546 22.535962310021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang