Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 On Burger Street

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Marlise S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Lekker gekuier. Hulle word sterk aanbeveel. Kontak met eienaar. Perfek skoon. Rustige stil omgewing. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Beautiful town. Friendly folk. Awesome accommodation. Very friendly hosts. Bilingual was an added bonus. Will definitely stay over again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Gerieflike kamer en baie mooi badkamer. Dit is 'n gerieflike kamer en baie mooi badkamer. Veilige parkering en loopafstand na restaurante. Sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Good location with very helpful host. Very comfortable accommodation with all the necessities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mark A
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

We received a warm welcome and were comfortable in our surroundings. We enjoyed our stay and had a good rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jp V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Reg vir enkel nag. 100% vir 1 nag. Geen TV.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Blackie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Netjiese gerieflike plek, baie sentraal en veilig. Baie netjiese skoon plek met vriendelike en behulpsame gasvrou. Ek sal egter voorstel dat oorweging aan die volgende gegee word: 1. Lugverfrisser in die badkamer by die toilet. 2. Ekstra klein spieël by die bad, bokant die handdoekreëling. 3. TV met miskien SABC-kanale asook kanale 144, 145 en 147. Andersins baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag
1.0
Apr 2024

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Antonie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Baie ruim en gerieflik. Netjies en skoon met 'n pragtige tuin. Blyplek is ideaal vir reisigers of 'n naweekwegbreek. Kamer is privaat, netjies en skoon en baie ruim. Ideaal geleë en baie stil. Pragtige tuin met besonder baie voëllewe. Ons het die 3 nagte daar baie geniet. Die stoep-sit is verslawend. Onderdakparkering vir ons motorfiets.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Ongelooflik lekker gebly en die gasvrou is amazing. Gina, ons gasvrou, was van die begin af vriendelik en het uit haar pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Die geriewe is pragtig en skoon en sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 141

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burgerstraat 6, De Rust, 6650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfdbce238238a2ec0ecee8f86ea22bc4318775dfd313467fc5ba11d010c571e66899f41acdcc91569c08afdf90d1ae9dd526?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 6 Burger Street De Rust 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.489386074546 22.535962310021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang