Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 On Capella Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Carrol E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Pleasant. The hosts were friendly and accommodating. We had chosen this venue as it was close to the airport, and we had travelled far to drop our family at the airport. As we were too early for the flight, we were able to use the house for a short while before heading out to catch the plane. It was a pleasant break after a long journey.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustig, netjies en 'a view to die for!'. Vriendelike ontvangs. Baie ruim kamer en badkamer en uitstekende geriewe. Die uitsig oor die stadsliggies was iets besonders. Baie veilig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abigail H
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Sal definitief weer bespreek. Sal die plekkie beslis aanraai. Vriendelike verwelkoming gehad en heerlik gebly daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marzanne S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2024

Baie lekker. Het baie lekker gekuier. Waardeer dit so baie dat hulle ons geskuif het toe JHB sonder water sit. Baie netjiese plek. Lekker groot, ruim kamer. Vriendelike staff. Klein goedjies wat aandag kort: geen remotes vir TV, geen toiletpapier, en bitter klein handdoeke.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize V
Kort verblyf
4.8
Nov 2023

Baie lekker sal weer kom, vriendelike gasvryheid, stil en netjiese gastehuis. Baie lekker sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2023

It was great. Very friendly employees. Though we stayed in a different guesthouse (due to a water problem), we faced the same issue at the new location. Load shedding was happening as well, but we never had more friendly and supportive staff in my life. Thank you, we had a great time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarie T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Verblyf redelik naby Germiston-atletiekstadion. Veilige, privaat verblyf wat bekostigbaar is. Ons is verras met verhitte handdoekrelings en pragtige, moderne badkamers. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

It was really a great stay and private. Breakfast was made on request, nice view from the garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

We had a great experience and would definitely visit again. Nice place to go to for a getaway from reality for a while.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shantel B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2020

Desiree and Bonnie are the best hosts ever. They took care of our every need and we felt very welcome from the first minute we arrived. The guest house is very clean and breakfast was truly yummy. We would definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Benita Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 77

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R795
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Capellaweg 6, Solheim, Germiston, 1401, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATuDL0Ntbq1WL9N1FfcHV8nybkidC98sHJX1IzWb1pMolbKwuRr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 6 Capella Road Solheim 1401 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.171899077352 28.168128746033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang