Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 On Capella Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Capellaweg 6, Solheim, Germiston, 1401, Gauteng
  • Vanaf R795 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

6 On Capella Guesthouse is in Solheim, Johannesburg geleë en bied uitsigte oor die middestad en Sandton.

Daar is 3 kamers: 2 Koninginkamers en 'n Koningkamer. Die Koninginkamers se gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die Koningkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Al die kamers het tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n TV met sekere DStv-kanale.

Daar is 'n gemeenskaplike sitarea, koffiehoekie en ontbyt is ingesluit. Daar is ook 'n stoep met 'n uitsig oor die stad en 'n swembad. Parkeerplek is beskikbaar.

6 On Capella Guesthouse is net 12 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en bied maklike toegang tot die N3, N13 en R24.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Carrol E
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant. The hosts were friendly and accommodating. We had chosen this venue as it was close to the airport, and we had travelled far ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Nico U
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, netjies en 'a view to die for!'. Vriendelike ontvangs. Baie ruim kamer en badkamer en uitstekende geriewe. Die uitsig oor die stadsliggies was...
Sien meer
Des 2023
Abigail H
Saam met vriende
5.0
Sal definitief weer bespreek. Sal die plekkie beslis aanraai. Vriendelike verwelkoming gehad en heerlik gebly daar.
Apr 2023
Marzanne S
Gesin met tieners
4.8
Baie lekker. Het baie lekker gekuier. Waardeer dit so baie dat hulle ons geskuif het toe JHB sonder water sit. Baie netjiese plek. Lekker groot, ruim ...
Sien meer
Aug 2024
Marelize V
4.8
Baie lekker sal weer kom, vriendelike gasvryheid, stil en netjiese gastehuis. Baie lekker sal weer kom.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Benita Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 76

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Capellaweg 6, Solheim, Germiston, 1401, Gauteng
  • Gaste dink 6 On Capella Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R795
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R795
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Capellaweg 6, Solheim, Germiston, 1401, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATuDL0Ntbq1WL9N1FfcHV8nybkidC98sHJX1IzWb1pMolbKwuRr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 6 Capella Road Solheim 1401 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.171899077352 28.168128746033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang