Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 on Columbus

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Colombuslaan 6, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

6 on Columbus is 'n oornagverblyf-opsie wat in Edenvale geleë is en bied gerieflike verblyf vir beide sakereisigers en ontspanningsreisigers. Dit is ongeveer 9 km van OR Tambo Internasionale Lughawe af geleë.

Die eiendom spog met 19 pragtig ingerigte kamers, elk met sy eie en suite-badkamer. Gaste kan gemaklike beddens met sagte duvets en kraakvars linne verwag, asook privaat ingange. Elke kamer is toegerus met geriewe soos haardroërs, lessenaars, komplimentêre WiFi, 'n TV en 'n tee- en koffieskinkbord.

Die eiendom se welige tuine bied 'n rustige omgewing vir ontspanning, en gaste kan toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-areas geniet. Boonop is die Greenstone-winkelsentrum naby, wat dit gerieflik maak vir gaste om inkopies te doen en te eet. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.5
Veiligheid
3.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Benita Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 78

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Colombuslaan 6, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Gaste dink 6 on Columbus het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Colombuslaan 6, Edenvale, 1609, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd88aeafdd80279fbf7d7d90468ac474e50116475f0804c69dc341a42c6313918566d36b4c6890836d73ef066e94c9fc68e7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 6 Columbus Avenue Edenvale 1609 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -26.12669286075 28.152575519049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang