Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 on Dalebrook

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dalebrook-weg 6, Eenheid 2, Kalkbaai, Kaapstad, 7965, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

6 on Dalebrook bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in 'n veilige, luukse woonstelblok in Kalkbaai. Die woonstelblok is net op die pad van Dalebrook-getypoel af.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n enkelbed. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof en 'n mikrogolfoond, en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitkamer. Gratis WiFi is ingesluit. Die oopplan-leefarea lei na 'n binnehof met 'n tafel en stoele.

Geniet die son of swem in die eko-swembad op die gemeenskaplike terras, of stap 'n wandeling af na die Dalebrook-getypoel vir 'n duik. Kalkbaai bied restaurante, winkels, kafees en lieflike strande.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ivan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Dalebrook-weg 6, Eenheid 2, Kalkbaai, Kaapstad, 7965, Wes-Kaap
  • Gaste dink 6 on Dalebrook het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dalebrook-weg 6, Eenheid 2, Kalkbaai, Kaapstad, 7965, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd09f05561fbb742ef9456323653d749539346780df2e16584765db6c22732531e301b5121782025e0588f7182ec6c14e424f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 6 Dalebrook Road, Unit 2 Kalk Bay 7965 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.123697342863 18.451827411045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang