Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 on Elba

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lindsay Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 43

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 38 resensies vir 6 on Elba
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Eden N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eden N

Baie aangenaam.

Baie lekker gebly. Skoon en netjies.

Barend K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend K

Heerlik gebly. Als wat jy benodig.

Sien sterre.

Jenny V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny V

Excellent.

Wonderful stay thank you.

Ighnus G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ighnus G

Baie lekker gekuier, sal beslis weer hier bly.

Rustig, stil, netjies, veilig en perfek geleë. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Claire B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire B

Perfect location, all one needs in a cute, beautiful self-catering room.

Lovely hosts with wonderful suggestions of places to eat out ensuring we had a wonderful time in Paarl!

Alastair R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alastair R

One of the best B&Bs.

Very nice accommodation and people.

Lucrezia S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucrezia S

Everything was perfect!

Me and my husband were looking for a nice place to spend our anniversary and 6 on Elba was just perfect. Will definitely be going back.

Hendrewlet B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrewlet B

Puik verblyf!

Ek sal hulle verseker aanbeveel. Vriendelike mense, ongelooflike netjiese en skoon plek, asook baie veilig.

Isabelle Q - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabelle Q

Perfect, calm and peacefull.

Only 2 days at Elba 6, but the location is ideal to visit the environnement. Car can be parked inside, secured. Easy communication with the owner, flexible. Very clean, and nothing missed unless perhaps the wifi during loadshedding.

Bonita S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita S

A gem in Paarl.

We were blown away by the room and bathroom. Spacious and tastefully furnished. Mini kitchen space with microwave perfect. A bonus was the lamps that worked during load shedding. Our hosts, Lindsay and her husband were welcoming and helpful. We would definitely stay here again.

Natasha C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha C

Excellent.

Linsay was very friendly and the room was excellently stocked and very modern. We enjoyed our stay a lot.

Lyn R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyn R

Onvergeetlik.

Heerlik gemaklik. Alles wat jy nodig het verblyf en gasheer baie vriendelik. Sal definitief weer daar bly.

Tracy-lee G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy-lee G

Stukkie Hemel op Aarde.

Ek het 'n welverdiende breuk gekort en 'n beter plek sou ek nie kon kry nie. 6 on Elba is letterlik 'n stukkie hemel op aarde en die gasvryheid is tops! Hulle sien my beslis weer.

Lindi B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi B

Baie lekker eenheid, sentraal geleë, lekker braai spasie.

Pragtige privaat eenheid, goed toegerus, met die heerlike bad vir kerslig-ontspanning!

Willem S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Baie lekker gewees.

Plekkie is baie netjies en skoon.

Toinette M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toinette M

Dit was 'n heerlike, 2 dag kuier.

Ons was baie tevrede met die groot kamer en lekker bed.

Natheerah A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natheerah A

Amazing!

The host was very attentive and accommodating. The place is beautiful and clean, will definitely visit again.

John M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M

It was comfortable and neat. I had a lovely stay.

Lovely clean room. Professional and kind service. Thank you.

Marita V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marita V

Ons het met 'n groot trailer daar aangekom, eienaar was baie behulpsaam om ons met die parkeer van trailer te help.

Dit het baie gereën toe ons daar aankom, maar alles was mooi gereël, hulle het ook geoffer om vir ons 'n seil te soek. Dit was baie koud ook ─ lekker warm beddegoed. Dalk net 'n handdoek verwarmer voorstel ─ die handdoeke bly nat. Alles was verder baie goed.

Petra S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petra S

Loved it - best ever decision to stay at 6 on Elba!

I stayed for four nights and thoroughly enjoyed my time at 6 on Elba. The owners were very attentive and available at all times. The braai facility was such a bonus, but sadly I had no time. I would recommend the availability of a small wardrobe, as neat clothes are important for business travelers.

Jazmyn H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jazmyn H

Lekker rustige area.

Ons het dit baie geniet. Die eienaar was baie behulpsaam en bedagsaam.

Reinette D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette D

Skool aangeleentheid.

Baie skoon, netjies, smaakvol ingerig met als en meer wat 'n gas nodig het. Veilige parkering en privaat. Ek is spyt ons het nie ons hele tyd in die Kaap hier bespreek nie. Sal beslis weer kom.

Raynard W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raynard W

Baie smart plek. Was baie mooi en dekor baie smart.

Hulle dink letterlik aan als - ontbyt, koffie, tee en melk. Was 'n baie lekker plekkie.

Carryl-anne O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carryl-anne O

Alles en meer vir 'n aand se wegbreek.

Goeie kommunikasie van die gasheer se kant af. Baie netjiese woonstel. Skoon en gerieflik.

Charlene L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene L

Baie gerieflik en sentraal geleë. Ons was in Paarl vir sportfunksie by HJS se sportgronde, so ons verblyf was perfek!

Baie goeie diens gekry, kommunikasie was duidelik en alle instruksies rondom sleutel ens. was deurgegee. Verblyf was baie gerieflik en netjies, goed geleë vir die doel waarvoor ons in die Paarl was. Sal beslis weer gebruik in die toekoms.

Vanessa J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa J

We had a lovely weekend stay here.

Sien sterre.

Janneke L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janneke L

Baie gemaklik, luuks en lekker rustig!

Heerlike verblyf vir 'n langer kuier. Uitstekende beddens en linne. Heerlike swembad! Dankie 6 on Elba!

Konrad L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Konrad L

Stylvol en gemaklik.

Ons sal beslis weer hier kom draai. Dit was goed ingerig en is baie stylvol versier.

Chris Z - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris Z

Uitstekend.

Baie lekker gebly. Goeie waarde vir geld.

Carlos F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlos F

Dit was ideaal en nabygeleë aan Paarl Boys High waar my seun rugby gespeel het en die huis was awesome met alle basiese benodighede.

Uitstekende blyplek met alle basiese benodighede. As ek moes iets negatief noem, is dit maar net die parkeerplek opset waar die motors meestal agtermekaar moet staan wat bietjie van 'n probleem is as die voorste motor moet beweeg.

Shawn S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn S

Quiet and peaceful.

Breathtakingly beautiful, clean and friendly host. Accommodation is completely packed with every home essential. Would recommend this place to anyone seeking a quiet and safe breakaway.

Natasha V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Dit was awesome.

Dit wat jy op die internet sien is wat jy uit en uit gaan kry. Die plek is netjies en fantasties ek kry nie eens woorde om dit te beskryf. Ons so graag wou langer bly, maar ons tyd was beperk. Ek sal dit enige tyd aanbeveel. Die eienaar is gasvry en vriendelik.

Melanie C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie C

Alles in die huis was perfek.

Die huis is ruim en daar was niks skort nie, die eienaars het aan alles gedink. Die prys was billik.

Willie S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Kamer is ruim, netjies en badksmer om van te droom.

Dit is 'n gerieflike, netjiese en sentraal geleë gastehuis.

Alan K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan K

Lieflike huis.

Was heerlik, die huis se uitleg en afwerking netjies en baie functional. Personeel vriendelik en reageer gou op navrae en klagtes.

Hettie G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hettie G

Dit was heerlik, baie netjies en stylvol.

Baie lekker daar gebly, netjies, mooi en ruim. Oorgenoeg plek vir 10 mense! Die dame kon wel nie Afrikaans met my praat nie.

Rachel A - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rachel A

Wonderlik. Netjies, baie rustig, veilige area met skoon swembad.

Die plek was netjies, silwerskoon beddegoed, huislike atmosfeer, swembad silwerskoon. Naby winkels en restaurante. Baie lekker gebly.

Maritsa P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maritsa P

Netjies, leefbaar, verskaf uitstekende inligting wat op bord aangebring word. Waarde vir geld.

6 on Elba is beslis waarde vir geld. Plek is baie netjies. Dame wat skoonmaak is baie vriendelik en behulpsaaam. Die kamers is asemrowend pragtig. Die kombuis beskik oor al die nodige en is baie netjies. Die inligting op bord was my gunsteling. Ons het onmiddellik al ons vrae daarop gekry! Ons sal dit beslis aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elbastraat 6, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3052bf23782e5c60f2f098839b05afb117bd7302f8d01eb47e4c7a75a0c8a8629721331f1289b496a644f88cd6a6a4898805?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 6 Elba Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.75107 18.96482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang