Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 on Elizabeth

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-straat 6, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

6 on Elizabeth is 'n knus kamer met sy eie privaat ingang in Rawsonville. Dit bied slaapplek aan 2 gaste wat gerieflike oornagverblyf soek.

Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, mikrogolf, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, 2 stoele, 'n waaier en 'n TV in. WiFi word voorsien.

Dit is ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike verblyf.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Wanita P
Saam met vriende
5.0
Heerlijk. Ek het dit geniet en die gasvryheid van die vrou.
Jan 2025
Richard C
Saam met lewensmaat
5.0
Very convenient if you are wanting to stay in this area. Communicated well and were very accommodating, happy to recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Charlwin D
Besigheidsreis
5.0
Lekker. Ons het baie lekker gebly en is baie tevrede met die ervaring. Die kamers was skoon en gerieflik, en die personeel was baie vriendelik en behu...
Sien meer
Nov 2024
Arnold M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker geslaap en die winkels is loopafstand. Baie stil area. Kon my virtual meeting van 3 ure in stilte bywoon.
Nov 2024
Raymond K
Saam met lewensmaat
4.8
Baie lekker. 6 Elizabeth was baie akkommoderend vir my requests.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alta Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Elizabeth-straat 6, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Gaste dink 6 on Elizabeth het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-straat 6, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ef5eefc41353c42375d49937b70dd50bb93b84ffb05bd53ba4225d7041537838cccd93b373d28ca8527fd70716e145440b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 6 Elizabeth Street Rawsonville 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.685526 19.312819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang