Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 On Grand

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 26 resensies vir 6 On Grand
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Juanita O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita O

6 on Grand is sentraal gelee veral omdat dit 'n besigheidsbesoek was.

Alles was perfek en baie tevrede met die diens.

Rene O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene O

Eerste keuse en moet.

Die plekkie het alles gehad wat ek benodig het. Daar is 'n hotplate as jy iets wil kook of warm maak. Maak seker om die truc te ken om die TV te geniet. Hulle het vol Netflix. Dit was so 'n lekker bederf om saans te geniet. Die bed se elektriese kombers was 'n heerlike luuksheid.

Wessel V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel V

Baie rustig en skoon.

Baie lekker. Ligging in 'n goeie, rustige, en ontspanne omgewing.

James C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James C

Goed.

Geen DSTV soos geadverteer nie, was die enigste teleurstelling.

6 On Grand se terugvoer

Dankie vir jou review James! Let wel dat ek my plek adverteer met n TV en nie DSTV nie. Vriendelike groete Juanita

6 On Grand
Rozanne H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne H

Rustig en salig! Naby waar ek moes wees en Juanita was baie vriendlik en as ek 'n vraag gehad het het, het sy my dadelik gehelp.

Baie mooi netjiese plekkie. Ek was vir 2 dae vir opleiding en als wat ek gesoek het vir die aand se verblyf, was perfek. Baie baie dankie.

6 On Grand se terugvoer

Dit was lekker om jou hier te hê, dankie dat jy hier kom bly het Rozanne.

6 On Grand
Suzette V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette V

Pragtige plek en wonderlike, vriendelike gasvrou. Sal definitief weer hier bly.

Ek was vriendelik ontvang en die plek was pragtig. Ons het heerlik gebly. Wonderlike gasvrou wat die ekstra myl stap en is tot verwelkom met lekker yskoue mintwater.

6 On Grand se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Suzette. Julle is enige tyd welkom.

6 On Grand
Jason K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason K

Die eenheid is ongelooflik mooi en oulik, plek is baie goed na gekyk.

Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid is regtig pragtig en skoon, area is veilig en dit is in 'n baie goeie area geleë. Ek sal definitief weer gaan kuier, maar volgende keer, langer!

6 On Grand se terugvoer

Baie dankie Jason. Jy is welkom.

6 On Grand
Johna G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johna G

Uiters aangenaam.

Vriendelike en behulpsame gasvrou. 6 on Grand is geleë in 'n baie rustige omgewing.

Cleressa P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cleressa P

Sal definitief weer van die verblyf gebruik maak.

Heerlik gebly, stil area en baie vriendelike ontvangs. Mooi, skoon en huislike verblyf.

Stefan G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan G

Great stay!

We had a great stay. Friendly host, well-situated, clean and tidy. We will recommend it.

Elmo S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmo S

Absoluut Fantasties.

Baie netjies. Classy en privaat.

Marco D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco D

Lekker gebly. Alles wat mens nodig het.

Baie vriendelike mense. Baie mooi en veilig.

Johan E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

Goeie ligging. Sal dit weer gebruik.

Goeie waarde vir geld.

Elzana B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzana B

Rustig, baie mooi, netjies en skoon.

Ek het baie lekker hier gebly. Dis 'n pragtige omgewing, baie rustig en die akkommodasie is pragtige, netjie en skoon. Ek was baie vriendelike ontvang. Al wat hulle kan oorweeg is om 'n sekuriteitslig by die hekkie te sit waar jy ingaan op pad na die woonstel, dis maar donker as jy in die aand uit was en dan terugkom.

6 On Grand se terugvoer

Baie dankie dat jy hier kom bly het, en dankie vir jou voorstel.

6 On Grand
Elouise H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elouise H

Baie oulike, rustige plekkie.

Baie oulike, rustige plekkie met alles wat benodig was vir die tyd.

Jessica S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica S

Cozy, quiet and perfect.

The place was clean and everything was according to the pictures displayed. Location was very central. Everything is well catered for and there is everything you need. Great stay with a great host.

6 On Grand se terugvoer

Thank you Jessica.

6 On Grand
Jacqui V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui V

Netjies, Gerieflik en Veilig!

Ek het 6 On Grand gekies oor sy ligging naby aan Cape Gate Medi Kliniek. Die eenheid is baie goed toegerus en perfek vir 'n oornagstop of selfs 'n naweek. Juanita is 'n baie vriendelike en goeie gasvrou en het seker gemaak ons is goed inge-'settle'. Sy het ons ook gehelp met hoelaat ons sou moes ry om betyds by die hospitaal te wees vir ons afspraak. Die eenheid is ook vinnig se ry na omtrent al die hoofpaaie in die noordelike voorstede. Ons sal verseker weer by 6 On Grand kom bly.

6 On Grand se terugvoer

Baie dankie Jacqui. Julle was die perfekte gaste.

6 On Grand
Waverley C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waverley C

Clean and comfortable.

I would definitely stay there again.

6 On Grand se terugvoer

Thank you for your nice review, you are welcome to stay here again.

6 On Grand
Christine S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine S

Everything we needed.

The unit had everything we required.

Wendy V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy V

Pragtige, rustige buurt.

Dis die tweede keer dat ek hier oorgeslaap het. Ek is baie vriendelik verwelkom deur Juanita. Dis heerlik om in te stap en 'n lekker koue beker water met ys en suurlemoensap in te kry na 'n lang nag. Klein bederfies soos voorheen is 'n pluspunt. Ek sal beslis weer daar oorslaap.

Johan B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Baie netjies, vriendelike eienaar, veilig en stil.

Lekker gerieflik en naby Mediclinic, spesialiste en dokters.

Vanessa G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa G

Puik!

Plekkie is pragtig ingerig en ideaal geleë.

6 On Grand se terugvoer

Dankie Vanessa, dit was lekker om julle hier te hê, julle is welkom om weer hier te kom bly!

6 On Grand
Edith M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edith M

Affordable, safe and friendliest lady I've met.

Affordable, safe and close to everything. Friendliest service and everything you need in that small apartment. Beautiful detail to everything and Netflix.

Wendy V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy V

Fantastiese verblyf.

6 On Grand is presies wat die naam sê. Die eenheid is pragtig gemeubileer en silwerskoon. Ek het absoluut tuis gevoel. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Ek is baie vinnig geantwoord op my "op die nippertjie navraag". Die blomme in die eenheid het 'n baie huislike atmosfeer geskep. Ek sal dit aanbeveel aan al my vriende. Weereens baie dankie aan die gasvrou.

Petrus T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus T

Ware 5-ster-verblyf met alles wat nodig is om selfsorg 'n aangename ondervinding te maak.

Na 'n besige dag in die Kaap en trotseer van drukverkeer, was 6 On Grand 'n ware oase. Ons is vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel in die voortreflike selfsorgakkommodasie. Die eenheid is skoon, gerieflik en bied alles wat nodig is om verblyf aangenaam te maak. Dit staan kop en skouers uit bo ander verblyf in hierdie prysklas!

Johan B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

VIP accommodation at affordable price.

Excellent attention to small detail. Thank you for warm reception. We can certainly recommend a stay at 6 On Grand.

Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grand Duc-straat 6, Chantecler, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA613203f7a9b89ca1ad318d95ae1944fb4315185c98d4e475a72e8aeba9328568ad3af5048c93d01f91f5cfe8c6053394ac5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 6 Grand Duc Street Chantecler 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.86203 18.65556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang