6 On Grand
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Juanita O - Jun 2024
Algehele gradering
6 on Grand is sentraal gelee veral omdat dit 'n besigheidsbesoek was.
Rene O - Jun 2024
Algehele gradering
Eerste keuse en moet.
Wessel V - Des 2023
Algehele gradering
Baie rustig en skoon.
James C - Nov 2023
Algehele gradering
Goed.
6 On Grand se terugvoer
Dankie vir jou review James! Let wel dat ek my plek adverteer met n TV en nie DSTV nie. Vriendelike groete Juanita
Rozanne H - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig en salig! Naby waar ek moes wees en Juanita was baie vriendlik en as ek 'n vraag gehad het het, het sy my dadelik gehelp.
6 On Grand se terugvoer
Dit was lekker om jou hier te hê, dankie dat jy hier kom bly het Rozanne.
Suzette V - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige plek en wonderlike, vriendelike gasvrou. Sal definitief weer hier bly.
6 On Grand se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Suzette. Julle is enige tyd welkom.
Jason K - Des 2022
Algehele gradering
Die eenheid is ongelooflik mooi en oulik, plek is baie goed na gekyk.
6 On Grand se terugvoer
Baie dankie Jason. Jy is welkom.
Johna G - Des 2022
Algehele gradering
Uiters aangenaam.
Cleressa P - Nov 2022
Algehele gradering
Sal definitief weer van die verblyf gebruik maak.
Stefan G - Nov 2022
Algehele gradering
Great stay!
Elmo S - Nov 2022
Algehele gradering
Absoluut Fantasties.
Marco D - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker gebly. Alles wat mens nodig het.
Johan E - Okt 2022
Algehele gradering
Goeie ligging. Sal dit weer gebruik.
Elzana B - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig, baie mooi, netjies en skoon.
6 On Grand se terugvoer
Baie dankie dat jy hier kom bly het, en dankie vir jou voorstel.
Elouise H - Sep 2022
Algehele gradering
Baie oulike, rustige plekkie.
Jessica S - Okt 2022
Algehele gradering
Cozy, quiet and perfect.
6 On Grand se terugvoer
Thank you Jessica.
Jacqui V - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies, Gerieflik en Veilig!
Lees meer6 On Grand se terugvoer
Baie dankie Jacqui. Julle was die perfekte gaste.
Waverley C - Mei 2022
Algehele gradering
Clean and comfortable.
6 On Grand se terugvoer
Thank you for your nice review, you are welcome to stay here again.
Christine S - Mrt 2022
Algehele gradering
Everything we needed.
Wendy V - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige, rustige buurt.
Johan B - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelike eienaar, veilig en stil.
Vanessa G - Apr 2021
Algehele gradering
Puik!
6 On Grand se terugvoer
Dankie Vanessa, dit was lekker om julle hier te hê, julle is welkom om weer hier te kom bly!
Edith M - Aug 2020
Algehele gradering
Affordable, safe and friendliest lady I've met.
Wendy V - Okt 2019
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Petrus T - Sep 2019
Algehele gradering
Ware 5-ster-verblyf met alles wat nodig is om selfsorg 'n aangename ondervinding te maak.
Johan B - Jul 2018
Algehele gradering
VIP accommodation at affordable price.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grand Duc-straat 6, Chantecler, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang