Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 On Grand

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grand Duc-straat 6, Chantecler, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

6 on Grand bied gerieflike verblyf in 'n opgeknapte selfsorgwoonstel op 'n woonerf in Chantecler, Durbanville. Die ligging is ideaal vir reisigers wat graag die Kaapse Wynlande wil verken.

Die woonstel het 1 slaapkamer, 'n en suite-badkamer en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en 'n eetarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, stoofplaat en 'n ketel en die leefarea het 'n TV. Die leefarea lei na 'n binnehofstoep met meubels. Gaste het toegang tot WiFi en veilige parkeerplek.

Die perseel is 30 minute se ry van die Kaapse middestad en Kaapstad Internasionale Lughawe af. Die ligging bied toegang tot skole, hospitale, die Kaapse Wynlande en winkelsentrums. Gaste kan pragtige uitsigte op die Bolandse berge en pragtige sonsopkomste in die verte bewonder.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Juanita O
5.0
6 on Grand is sentraal gelee veral omdat dit 'n besigheidsbesoek was. Alles was perfek en baie tevrede met die diens.
Jun 2024
Rene O
5.0
Eerste keuse en moet. Die plekkie het alles gehad wat ek benodig het. Daar is 'n hotplate as jy iets wil kook of warm maak. Maak seker om die truc te ...
Sien meer
Jun 2024
Wessel V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en skoon. Baie lekker. Ligging in 'n goeie, rustige, en ontspanne omgewing.
Des 2023
James C
Saam met lewensmaat
5.0
Goed. Geen DSTV soos geadverteer nie, was die enigste teleurstelling.
Nov 2023
Rozanne H
5.0
Rustig en salig! Naby waar ek moes wees en Juanita was baie vriendlik en as ek 'n vraag gehad het het, het sy my dadelik gehelp. Baie mooi netjiese pl...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Grand Duc-straat 6, Chantecler, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink 6 On Grand het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grand Duc-straat 6, Chantecler, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA613203f7a9b89ca1ad318d95ae1944fb4315185c98d4e475a72e8aeba9328568ad3af5048c93d01f91f5cfe8c6053394ac5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 6 Grand Duc Street Chantecler 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.86203 18.65556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang