Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 On Grand

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grand Duc-straat 6, Chantecler, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

6 on Grand bied gerieflike verblyf in 'n opgeknapte selfsorgwoonstel op 'n residensiële eiendom in Chantecler, Durbanville. Die ligging is ideaal vir diegene wat die Kaapse Wynlande wil verken.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, stoofplaat en 'n ketel, en die leefarea is toegerus met 'n TV. Die leefarea lei na 'n binnehofpatio met buitemeubels. Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Die eiendom is 30 minute se ry vanaf Kaapstad se middestad en Kaapstad Internasionale Lughawe. Die ligging bied toegang tot skole, hospitale, die Kaapse Wynlande en winkelsentrums. Gaste kan uitsigte oor die Bolandse berge en pragtige sonsopkomste in die verte geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 26 resensies vir 6 On Grand
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Grand Duc-straat 6, Chantecler, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink 6 On Grand het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grand Duc-straat 6, Chantecler, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA613203f7a9b89ca1ad318d95ae1944fb4315185c98d4e475a72e8aeba9328568ad3af5048c93d01f91f5cfe8c6053394ac5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 6 Grand Duc Street Chantecler 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.86203 18.65556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang