Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 on Greef

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Lynet D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Skoon en netjies. Die eenheid was goed toegerus, skoon en netjies. Dit is sentraal geleë en die privaat tuintjie was 'n bonus. Die gasvrou het ons vriendelik ontvang en ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sylvia B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig oornag. Baie netjies en gasvry. Sal hulle aanbeveel vir seker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis M
1 nag
5.0
Jun 2024

Goeie ligging, netjies, skoon, vriendelik ontvang. Heerlike oornag rus in hierdie netjiese skoon blyplek. Goeie ligging. Vriendelike en behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Pragtig en skoon. Ons het heerlik gebly. Baie dankie vir julle vriendelikheid. Waar koop julle julle kussings as ek mag vra? Ek sal altyd so met my nek en dis die eerste keer dat ek net kon slaap. Baie dankie vir alles. Ons het lekker gerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
6 on Greef
Hi Vicky, I'm so glad you enjoyed your stay and trust you got to Hermanus safely. I also have a neck injury problem, so I'm always aware of the right pillows. I bought them at Mr. Price home.

Jan K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Perfek. Baie skoon en netjies en het die tyd daar baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Connie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Veilige, skoon verblyf sal dit gebruik in die toekoms. Netjiese, skoon en rustige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunette F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Goeie keuse om jou reis tussen George en Pretoria te vergemaklik. Ek het vir my ouers die plek bespreek en hulle het gesê dat hulle heerlik geslaap het, regdeur en nie eenmaal wakker geword het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leslie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie stil en rustig. Heerlik gekuier. Geen probleme. Vriendelike gasvrou en wonderlik om deur die papegaai gekwek te word. Hulle kat was net so vriendelik en het glad nie probeer om in die eenheid te kom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shireen D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Shireen is baie aangenaam. Ja. Al wat kort was dat mens nie kon TV kyk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
6 on Greef
The previous guest had it on radio, all you need to do is push the TV button on the remote.

Mark Y
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Perfect stop over. After a long drive, it was so nice to stop off at a guest house that was quiet, clean, safe, and in a great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lee Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Greefstraat 6, Horseshoe, Graaff-Reinet, 6820, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf6ba28e1223130fd6325c734adb49cd5e79d1450716f967040e67b8f4019170e8ae3a207759afe6dce03a795ff672aa692e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 6 Greef Street Horseshoe 6820 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 09:00 -32.257252314141 24.534540995107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang