Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 on Greef

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Sue B
1 nag
5.0
Jan 2025

Goeie, sentrale, waarde vir geld akkommodasie! Baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs. Goeie matras. Netjies, skoon en huislik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johandi D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie nice. Baie mooi, netjies, skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Goeie dag. Ons gee 5 vir alles. Veral beïndruk met die netheid. Veral beïndruk met die netheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Heerlik, maar warm. Ons verblyf by 6 on Greef was absoluut fantasties! Die gasvrou was ongelooflik vriendelik en gasvry – van die oomblik wat ons arriveer het, het sy ons welkom laat voel. Die plekkie self is pragtig versorg, silwerskoon en smaakvol ingerig. Veiligheid is vir ons belangrik, en ons het baie veilig gevoel tydens ons verblyf. Dit het ons regtig laat ontspan en die rustige atmosfeer geniet. Die enigste uitdaging was die hitte, veral omdat ons van Volksrust kom, waar die klimaat aansienlik koeler is. Daar is wel 'n vloerwaaier beskikbaar, en ons het selfs 'n ekstra waaier van die huis af gebring om te help. Twee waaiers was egter nodig – een vir my man en een vir my! Ons sou voorstel dat 'n lugverkoeling oorweeg word, wat die ervaring in die warmer maande nog aangenamer sal maak. Ten spyte van die hitte was ons verblyf by 6 on Greef 'n heerlike ervaring, en ons sal beslis weer hier kom bly. Baie dankie aan die gasvrou vir haar puik gasvryheid en die pragtige plek wat sy bestuur!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lee
6 on Greef
Dear Marietjie, thank you so much for the amazing review. We have spoken to an electrician about air conditioning. He has suggested that we put a pre-paid Aircon in, as I mentioned that I would like to keep my rates low and affordable. With a normal air conditioner, I would unfortunately have to put my rates up to at least R900 per night, due to the electricity rates, as I notice this is most of the rates for places that do have Aircon. Trust you had an awesome holiday and hope to see you in the future. PS. Busy renovating the bathroom at the moment. Regards Lee

Andre H
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Goeie ligging en voldoen aan ons een nag oorslaap en verblyf. Baie dankie, die verblyf was perfek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ebie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Gerieflik, netjies en skoon. Baie lekker oorgebly. Hierdie plekkie is baie netjies, gerieflik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Excellent! Ons het 'n wonderlike ervaring gehad by 6 on Greef. Dit het soos 'huis' gevoel. Die plekkie is mooi en netjies. Ons sal dit in 'n oogwink weer boek en voorstel vir enigiemand! Baie dankie vir die lekker vinnige oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nola M
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Sal vir seker weer hier oornag! Mens het niks meer nodig. Mooi, netjies en stil. Ons het oornag geslaap van Pretoria na Kleinmond. Baie lekker gebly! So skoon en netjies en stil. Lee het uit haar pad gegaan om dit spesiaal te maak. Kommunikasie was uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlik gebly. Ruim kamer en baie netjies. Baie netjies, aandag aan detail en sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrard D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Awesome. Thank you very much for a very comfortable stay. It is a beautiful quaint cottage, decorated very nicely and the hosts are super sympathetic. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Greefstraat 6, Horseshoe, Graaff-Reinet, 6820, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf6ba28e1223130fd6325c734adb49cd5e79d1450716f967040e67b8f4019170e8ae3a207759afe6dce03a795ff672aa692e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 6 Greef Street Horseshoe 6820 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 09:00 -32.257252314141 24.534540995107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang