Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 on Greef

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lee Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 11 maande

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir 6 on Greef
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lynet D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynet D

Skoon en netjies.

Die eenheid was goed toegerus, skoon en netjies. Dit is sentraal geleë en die privaat tuintjie was 'n bonus. Die gasvrou het ons vriendelik ontvang en ons het heerlik gebly.

Sylvia B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia B

Rustig oornag.

Baie netjies en gasvry. Sal hulle aanbeveel vir seker.

Louis M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M

Goeie ligging, netjies, skoon, vriendelik ontvang.

Heerlike oornag rus in hierdie netjiese skoon blyplek. Goeie ligging. Vriendelike en behulpsame gasvrou.

Vicky W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky W

Pragtig en skoon.

Ons het heerlik gebly. Baie dankie vir julle vriendelikheid. Waar koop julle julle kussings as ek mag vra? Ek sal altyd so met my nek en dis die eerste keer dat ek net kon slaap. Baie dankie vir alles. Ons het lekker gerus!

6 on Greef se terugvoer

Hi Vicky, I'm so glad you enjoyed your stay and trust you got to Hermanus safely. I also have a neck injury problem, so I'm always aware of the right pillows. I bought them at Mr. Price home.

6 on Greef
Jan K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K

Perfek.

Baie skoon en netjies en het die tyd daar baie geniet.

Connie P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie P

Veilige, skoon verblyf sal dit gebruik in die toekoms.

Netjiese, skoon en rustige verblyf.

Sunette F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette F

Goeie keuse om jou reis tussen George en Pretoria te vergemaklik.

Ek het vir my ouers die plek bespreek en hulle het gesê dat hulle heerlik geslaap het, regdeur en nie eenmaal wakker geword het nie.

Leslie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie S

Baie stil en rustig.

Heerlik gekuier. Geen probleme. Vriendelike gasvrou en wonderlik om deur die papegaai gekwek te word. Hulle kat was net so vriendelik en het glad nie probeer om in die eenheid te kom nie.

Shireen D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen D

Shireen is baie aangenaam.

Ja. Al wat kort was dat mens nie kon TV kyk nie.

6 on Greef se terugvoer

The previous guest had it on radio, all you need to do is push the TV button on the remote.

6 on Greef
Mark Y - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark Y

Perfect stop over.

After a long drive, it was so nice to stop off at a guest house that was quiet, clean, safe, and in a great location.

Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vernon V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Vernon V

Lugreëling is 'n moet, sowel as ordentlike TV-uitsending vir daardie tipe geld.

Baie teleurstellend dat die dame in versengende hitte opgesluit is in 'n plek wat met 'n glasdeur na die son soos 'n sauna gevoel het, met geen lugreëling nie, net 'n waaier. Toe die yskas aangeskakel is, was daar geen botteltjie koue water of ys nie. Dit was uiters onaangenaam om in 'n kamer te wees wat tot middernag net nie wou afkoel nie. Daar was geen WiFi of DStv nie. Dit voel bietjie beroofend dat besparing voorkeur geniet.

6 on Greef se terugvoer

Due to high electricity costs and in order to keep our tariffs low, we refrain from fitting air conditioners as we would have to charge a much higher rate. We offer OpenView decoder with various channels, including radio channels; our main house does not have DSTV. Water is supplied for tea, coffee, and evening refreshments, but guests are required to purchase their own drinking water. We have Herotel internet and the WiFi password is displayed on the notice on the wall. Our check-in times are clearly stated as from 4 - 8pm, which allows time to freshen the cottage before guests arrive. Vernon and his wife arrived at 1:30pm and asked if they could check in earlier. In an effort to accommodate them due to Vernon's ongoing leg pain, I closed my shop. I strive to keep my rates low and affordable for overnight stays, and I understand that there are many other B&B's that accommodate specific guest requirements at higher tariffs.

6 on Greef
Andre C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C

Ek en my man het oornag vanaf Kaap oppad Bloemfontein. Baie gerieflik en skoon.

Wonderlike oornag, netjies en skoon.

Helene F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene F

Baie netjies en skoon. Privaat en veilig.

Baie netjies en skoon. Privaat en veilig. Geen wasbak vir skottelgoed. Geen haardroer. Geen WiFi. Kort miskien bankie vir 'n tas. Prys baie goed vir wat mens kry.

6 on Greef se terugvoer

Hi Helene, thank you for your review. There is WiFi, the password is on the notice which is up on the wall.
Regards
Lee

6 on Greef
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Greefstraat 6, Horseshoe, Graaff-Reinet, 6820, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf6ba28e1223130fd6325c734adb49cd5e79d1450716f967040e67b8f4019170e8ae3a207759afe6dce03a795ff672aa692e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 6 Greef Street Horseshoe 6820 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 09:00 -32.257252314141 24.534540995107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang