Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 on Greef

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Greefstraat 6, Horseshoe, Graaff-Reinet, 6820, Oos-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die 6 on Greef is in Graaff-Reinet naby die Hester Rupert Kunsmuseum, restaurante, kroeë, winkels, vermaak- en sakegeriewe geleë en bied verblyf wat ideaal is vir paartjies, enkelreisigers en sakereisigers.

Die eenheid is vir 2 gaste geskik en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met verhit-en-eetgeriewe toegerus en sluit 'n mikrogolfoond, ketel en 'n yskassie in. Daar is ook 'n tuintafel buite waar gaste vir ete kan aansit.

Ekstra kenmerke sluit 'n slim-TV in die slaapkamer en veilige parkeerplek agter 'n geslote hek in.

Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry en bergfietsry in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Lynet D
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en netjies. Die eenheid was goed toegerus, skoon en netjies. Dit is sentraal geleë en die privaat tuintjie was 'n bonus. Die gasvrou het ons vri...
Sien meer
Aug 2024
Sylvia B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig oornag. Baie netjies en gasvry. Sal hulle aanbeveel vir seker.
Aug 2024
Louis M
5.0
Goeie ligging, netjies, skoon, vriendelik ontvang. Heerlike oornag rus in hierdie netjiese skoon blyplek. Goeie ligging. Vriendelike en behulpsame gas...
Sien meer
Jun 2024
Vicky W
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig en skoon. Ons het heerlik gebly. Baie dankie vir julle vriendelikheid. Waar koop julle julle kussings as ek mag vra? Ek sal altyd so met my ne...
Sien meer
Mei 2024
Jan K
Besigheidsreis
5.0
Perfek. Baie skoon en netjies en het die tyd daar baie geniet.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lee Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Greefstraat 6, Horseshoe, Graaff-Reinet, 6820, Oos-Kaap
  • Gaste dink 6 on Greef het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Greefstraat 6, Horseshoe, Graaff-Reinet, 6820, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf6ba28e1223130fd6325c734adb49cd5e79d1450716f967040e67b8f4019170e8ae3a207759afe6dce03a795ff672aa692e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 6 Greef Street Horseshoe 6820 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 09:00 -32.257252314141 24.534540995107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang