6 on Greef
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Greefstraat 6, Horseshoe, Graaff-Reinet, 6820, Oos-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die 6 on Greef is in Graaff-Reinet naby die Hester Rupert Kunsmuseum, restaurante, kroeë, winkels, vermaak- en sakegeriewe geleë en bied verblyf wat ideaal is vir paartjies, enkelreisigers en sakereisigers.
Die eenheid is vir 2 gaste geskik en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met verhit-en-eetgeriewe toegerus en sluit 'n mikrogolfoond, ketel en 'n yskassie in. Daar is ook 'n tuintafel buite waar gaste vir ete kan aansit.
Ekstra kenmerke sluit 'n slim-TV in die slaapkamer en veilige parkeerplek agter 'n geslote hek in.
Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry en bergfietsry in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lee Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Greefstraat 6, Horseshoe, Graaff-Reinet, 6820, Oos-Kaap
- Gaste dink 6 on Greef het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Graaff-Reinet Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Greefstraat 6, Horseshoe, Graaff-Reinet, 6820, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang