Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 on Kloof Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 6, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

6 on Kloof Guest House skuil in die hartjie van Bredasdorp. Hierdie Nederlandse, koloniale huis dateer uit die 1920's en bied 'n bekoorlike wegbreek met moderne geriewe.

Gaste kan tussen 5 pragtige kamers kies wat elk 'n privaat badkamer het. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, linne en privaat ingange. Elke kamer het ekstra geriewe, soos koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolfoond, 'n lessenaar en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

6 on Kloof Guest House bied B&B-verblyf wat daagliks skoongemaak word en het vriendelike personeel. Gaste kan heerlike maaltye in die ruim gemeenskaplike eetarea of op die onderdakstoep, met 'n uitsig oor die welige tuine, geniet. Daar is ook 'n gemeenskaplike braai-area met sitplek, tuinswaai en 'n rotspoel.

6 on Kloof Guest House is naby verskeie geriewe en is die 'n ideale basis om Bredasdorp te verken. Gaste kan maklik die Skeepswrakmuseum wat stapafstand ver is, besoek of die Heuningberg Plaaslike Natuurreservaat en Bredasdorp Gholfklub verken wat elk ook naby die verblyf is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kloofstraat 6, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 6, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f61c1fe23aa3de3a5388cb00981b25e215c075060e6e44e1a33a64c0110e10f1999abf615c2e53136f1ffd4b7baad361ae0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 6 Kloof Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.5316829 20.0373419

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang