Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 on Kloof Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 6, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

6 on Kloof Gastehuis skuil in die hartjie van Bredasdorp. Hierdie Nederlandse koloniale huis straal die rustigheid van die 1920's uit, wat die bekoring van weleer naatloos met moderne geriewe vermeng.

Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 5 pragtig ingerigte kamers, almal met privaat badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Al die kamers bied bykomende geriewe soos koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en mikrogolfoond, 'n lessenaar en TV's. Gratis WiFi-toegang is beskikbaar.

6 on Kloof Gastehuis bied B&B-verblyf met daaglikse gedienste kamers en vriendelike personeel wat toegewyd is om jou met 'n tikkie onafhanklikheid tuis te laat voel. Gaste kan heerlike maaltye geniet in die ruim gedeelde eetkamer of op die onderdakstoep wat oor die welige tuine uitkyk. Daar is ook 'n gedeelde braai-area met sitplek, 'n tuinswaai en 'n rotspoel, perfek om op sonnige middae te ontspan.

Gerieflik geleë naby verskeie geriewe, 6 on Kloof Guest House is 'n ideale basis om Bredasdorp te verken. Gaste kan maklik die Skeepswrakmuseum, net 'n entjie se stap weg, besoek of die Heuningberg Plaaslike Natuurreservaat en Bredasdorp Gholfklub verken, albei binne 'n paar kilometer van die eiendom af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kloofstraat 6, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 6, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f61c1fe23aa3de3a5388cb00981b25e215c075060e6e44e1a33a64c0110e10f1999abf615c2e53136f1ffd4b7baad361ae0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 6 Kloof Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.5316829 20.0373419

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang