Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 On Morris Guest Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Louis P Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 11 resensies vir 6 On Morris Guest Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Rudi L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi L

Baie goeie gastehuis, baie vriendelike diens en staff, skoon en gerieflik.

Baie goeie gaste huis, baie vriendelike diens en staff, skoon en gerieflik. Ontvangsdame is baie vriendelik en hulpvaardig. Smaakvolle ontbyt.

Wian S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Wian S

Nie 'n plek vir die gemiddelde persoon nie.

Ontbyt is 'n fiasko en jy moet jouself help. Geen orde by die plek nie.

Cornel H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cornel H

Het beter waarde vir geld verwag.

Die gastehuis kort aandag in die algemene onderhoudswerk. Ons lugreelaars het nie gewerk nie. Die dame het wel vir my 'n verwarmer gegee. Die stort lek baie. Vir die prys het ons regtig meer verwag van 'n 4-ster-gastehuis.

Liezel M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel M

Beautiful location.

Best accommodation in Johannesburg.

Ghita R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ghita R

Goeie verblyf en netjies en vriendelik. Veilig en maklik om te vind, groot kamers.

Baie gelukkig met vriendelike diens. Ek sal weer daar gaan bly en kan dit aanbeveel.

6 On Morris Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie Ghita, waardeer jou postiewe terugvoer dit beteken regtig baie dat ons gaste gelukkig is met hulle verblyf en sien uit om jou vir te huisves. Baie Groete, Carol

6 On Morris Guest Lodge
Sue L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sue L

Very convenient stay.

Very comfortable stay, adequate.

Stephan J - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan J

Ongelooflike oulike plek.

My man het daar tuis gegaan terwyl ek in die hospitaal by ons siek seuntjie was. Hulle het wasgoed gedoen en kos gemaak. Regtig ingestaan vir 'n vrou wat nie op daardie tydstip kon aandag gee nie. Baie dankie LekkeSlaap vir die hulp met die inboek en dankie 6 on Morris vir al julle liefde en omgee terwyl ons daar was.

Vivian T - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian T

Aan alle verwagtings voldoen.

Bestuurder en personeel baie vriendelik, kamer ruim en linne van goeie gehalte.

6 On Morris Guest Lodge se terugvoer

Thank you so much Vivian. We look forward to welcoming you again.

6 On Morris Guest Lodge
Olefile M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olefile M

I enjoyed the privacy offered by the guesthouse, it was superb.

6 On Morris was a pleasant place to stay at, a true home away from home for me. Though getting there could be a little tricky for someone not familiar with the Sandton area, once you find it though, it's worth all pains of navigation. But on a serious note, it's a great place to be at!

Nandi C - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nandi C

Plekkie is baie mooi. Alhoewel ons die eerste gaste was, het hulle nog baie om te leer.

Ons verstaan die plekkie is nuut. Ons was die eerste gaste. Met tyd sal hulle verbeter. Ek sal definitief weer teruggaan! Ontbyt was baie lekker!

6 On Morris Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie, Nandi. This is a very generous review. I look forward to your return.

6 On Morris Guest Lodge
Chantell S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell S

Lekker geslaap en lekker ontbyt geëet.

Ons het baie lekker geslaap en ook 'n lekker ontbyt gekry. Die tuin is baie mooi en die swem-area ook mooi.

6 On Morris Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie, Chantell.

6 On Morris Guest Lodge
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morrisstraat-Oos 6, Woodmead, Sandton, 2191, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyYjZkMGM4LWJlOTktNDNiMy1iNGQxLTFmNjMwODgzMzIwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 6 Morris Street East Woodmead 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.043959 28.06836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang