Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 On Morris Guest Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Rudi L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Baie goeie gastehuis, baie vriendelike diens en staff, skoon en gerieflik. Baie goeie gaste huis, baie vriendelike diens en staff, skoon en gerieflik. Ontvangsdame is baie vriendelik en hulpvaardig. Smaakvolle ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wian S
1 nag Besigheidsreis
2.0
Jul 2022

Nie 'n plek vir die gemiddelde persoon nie. Ontbyt is 'n fiasko en jy moet jouself help. Geen orde by die plek nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Cornel H
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Jul 2019

Het beter waarde vir geld verwag. Die gastehuis kort aandag in die algemene onderhoudswerk. Ons lugreelaars het nie gewerk nie. Die dame het wel vir my 'n verwarmer gegee. Die stort lek baie. Vir die prys het ons regtig meer verwag van 'n 4-ster-gastehuis.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Liezel M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2017

Beautiful location. Best accommodation in Johannesburg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ghita R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2017

Goeie verblyf en netjies en vriendelik. Veilig en maklik om te vind, groot kamers. Baie gelukkig met vriendelike diens. Ek sal weer daar gaan bly en kan dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis P
6 On Morris Guest Lodge
Baie dankie Ghita, waardeer jou postiewe terugvoer dit beteken regtig baie dat ons gaste gelukkig is met hulle verblyf en sien uit om jou vir te huisves. Baie Groete, Carol

Sue L
1 nag Besigheidsreis
4.0
Nov 2017

Very convenient stay. Very comfortable stay, adequate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Stephan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2016

Ongelooflike oulike plek. My man het daar tuis gegaan terwyl ek in die hospitaal by ons siek seuntjie was. Hulle het wasgoed gedoen en kos gemaak. Regtig ingestaan vir 'n vrou wat nie op daardie tydstip kon aandag gee nie. Baie dankie LekkeSlaap vir die hulp met die inboek en dankie 6 on Morris vir al julle liefde en omgee terwyl ons daar was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vivian T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2016

Aan alle verwagtings voldoen. Bestuurder en personeel baie vriendelik, kamer ruim en linne van goeie gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis P
6 On Morris Guest Lodge
Thank you so much Vivian. We look forward to welcoming you again.

Olefile M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2016

I enjoyed the privacy offered by the guesthouse, it was superb. 6 On Morris was a pleasant place to stay at, a true home away from home for me. Though getting there could be a little tricky for someone not familiar with the Sandton area, once you find it though, it's worth all pains of navigation. But on a serious note, it's a great place to be at!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nandi C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2015

Plekkie is baie mooi. Alhoewel ons die eerste gaste was, het hulle nog baie om te leer. Ons verstaan die plekkie is nuut. Ons was die eerste gaste. Met tyd sal hulle verbeter. Ek sal definitief weer teruggaan! Ontbyt was baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis P
6 On Morris Guest Lodge
Baie dankie, Nandi. This is a very generous review. I look forward to your return.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Louis P Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morrisstraat-Oos 6, Woodmead, Sandton, 2191, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyYjZkMGM4LWJlOTktNDNiMy1iNGQxLTFmNjMwODgzMzIwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 6 Morris Street East Woodmead 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.043959 28.06836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang