6 On Morris Guest Lodge
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Morrisstraat-Oos 6, Woodmead, Sandton, 2191, Gauteng
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
6 On Morris Guest Lodge word omring deur die boomryke voorstad Woodmead. Die huis self is geleë in 'n vreedsame ontwerperstuin.
Dié lodge bied 8 luuks ontwerpte suites. Elkeen van ons suites het koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging, 'n kluis, 'n platskerm-TV en WiFi.
Geriewe sluit ook 'n swembad, 'n pendeldiens (op aanvraag), 'n eetarea, wasgoeddiens, onderdak-parkeerplek, 'n elektriese heining en CCTV-sekuriteit in.
6 On Morris Guest Lodge is na aan al die belangrike hoofweë sowel as Sandton, Fourways, Rivonia, Randburg, Midrand en Kyalami.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Louis P Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Morrisstraat-Oos 6, Woodmead, Sandton, 2191, Gauteng
- Gaste dink 6 On Morris Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Morrisstraat-Oos 6, Woodmead, Sandton, 2191, Gauteng
-
TGCSA-gradering: