6 on Protea
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Louis V - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige uitsig, goed toegerus, vriendelike gasvrou.
6 on Protea se terugvoer
Thanks so much for your lovely review, and certainly would love to see you back again sometime as it was awesome having you with us.
Best wishes to you for the rest of the festive season and may 2021 be a better year for all of us !!!
Take care
Wendy and Bella
Regardt V - Apr 2016
Algehele gradering
10 uit 10.
6 on Protea se terugvoer
Thank you Regardt for the lovely review, it is truly appreciated and it would be wonderful to welcome you back at Hamilton Manor.
Have a wonderful and blessed marriage.
Fran
Alma F - Jan 2016
Algehele gradering
We enjoyed our stay and would like to return in future.
6 on Protea se terugvoer
Dankie Alma, ek waardeur die resensie, ek is bly julle het dit geniet om hier te bly, hopelik sal ek julle binnekort weer sien.
Fran
Wouter B - Nov 2015
Algehele gradering
Fantasties!
6 on Protea se terugvoer
Beste Wouter,
Baie dankie vir die wonderlike resensie, ek waardeer dit geweldig baie. Dit was heerlik om julle hier by my te hê en ek hoop om julle weer binnekort te sien.
Voorspoedige Nuwe Jaar vir julle albei en ek hoop 2016 bring baie seëninge.
Groete,
Fran
Fred B - Aug 2015
Algehele gradering
Fran Hamilton en haar span is onverbeterlik.
6 on Protea se terugvoer
Baie dankie Fred vir die wonderlike resensie, dit was heerlik om julle in die huis te he.
Ek hoop om julle weer binnekort te sien :)
Hoop 2016 is n wonderlike jaar vir julle.
Fran
Hannelie H - Feb 2015
Algehele gradering
Baie lekker!
Jan V - Des 2015
Algehele gradering
Pragtige uitsig op Knysna-strandmeer.
6 on Protea se terugvoer
Beste Jan,
Dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf, dit beteken baie.
Hoop julle het n wonderlike Nuwe jaar en 'n baie geseënde 2016.
Groete,
Fran
Coen S - Apr 2015
Algehele gradering
Uitstekende diens!
6 on Protea se terugvoer
Baie dankie vir die lieflike resensie Susan, ek waardeer dit opreg.
Ek hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien.
Geseende 2016.
Fran
Rhona-lee N - Des 2013
Algehele gradering
Very kind people and a very nice place!
Mari W - Des 2013
Algehele gradering
Pragtig, silwerskoon en gemaklik!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Protea-straat 6, Paradise, West Hill, Knysna, 6571, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang