Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 on Protea

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Louis V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2020

Pragtige uitsig, goed toegerus, vriendelike gasvrou. Ons het in die loft gebly. Daar is als wat jy nodig het en meer. Pragtige uitsig oor die lagoon, sentraal geleë. Baie vriendelike en behulpsame personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
6 on Protea
Thanks so much for your lovely review, and certainly would love to see you back again sometime as it was awesome having you with us. Best wishes to you for the rest of the festive season and may 2021 be a better year for all of us !!! Take care Wendy and Bella

Regardt V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2016

10 uit 10. Awesome views, awesome breakfast, big open plan room and balcony overlooking the Knysna Lagoon. What a view – will return there any day and time.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
6 on Protea
Thank you Regardt for the lovely review, it is truly appreciated and it would be wonderful to welcome you back at Hamilton Manor. Have a wonderful and blessed marriage. Fran

Alma F
Lang verblyf
4.8
Jan 2016

We enjoyed our stay and would like to return in future. This is a very fresh, open, light and airy house with a good holiday atmosphere, and a spectacular view of the lagoon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
6 on Protea
Dankie Alma, ek waardeur die resensie, ek is bly julle het dit geniet om hier te bly, hopelik sal ek julle binnekort weer sien. Fran

Wouter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2015

Fantasties! Dankie Fran, vir wonderlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
6 on Protea
Beste Wouter, Baie dankie vir die wonderlike resensie, ek waardeer dit geweldig baie. Dit was heerlik om julle hier by my te hê en ek hoop om julle weer binnekort te sien. Voorspoedige Nuwe Jaar vir julle albei en ek hoop 2016 bring baie seëninge. Groete, Fran

Fred B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2015

Fran Hamilton en haar span is onverbeterlik. Puik ligging, uitstekende kos, beste bed ooit! Die beplande veranderings sal dit selfs nog beter maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
6 on Protea
Baie dankie Fred vir die wonderlike resensie, dit was heerlik om julle in die huis te he. Ek hoop om julle weer binnekort te sien :) Hoop 2016 is n wonderlike jaar vir julle. Fran

Hannelie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2015

Baie lekker! Baie skoon en netjies. Goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2015

Pragtige uitsig op Knysna-strandmeer. Waardering vir die aandag wat Fran aan haar gaste se welvaart gee.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Anita
6 on Protea
Beste Jan, Dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf, dit beteken baie. Hoop julle het n wonderlike Nuwe jaar en 'n baie geseënde 2016. Groete, Fran

Coen S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2015

Uitstekende diens! Pragtige uitsig, uitstekende kamers en diens. Puik waarde vir geld. Perfek geleë.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Anita
6 on Protea
Baie dankie vir die lieflike resensie Susan, ek waardeer dit opreg. Ek hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien. Geseende 2016. Fran

Rhona-lee N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2013

Very kind people and a very nice place! Sien die sterre hieronder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2013

Pragtig, silwerskoon en gemaklik! Ek is maar skrikkerig om verblyf te bespreek oor die internet sonder dat ek presies weet hoe die plek is en lyk. Ek was egter so beïndruk met die kamer, die pragtige uitsig, die privaatheid en natuurlik 'n yskas in die kamer wat meer as handig is in die Desember-hitte! Ek sal definitief Paradise House aanbeveel. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-straat 6, Paradise, West Hill, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYzJSpSGIB8MxSi8kpuzmlYP3Jrx5C7tDPGkSXDWV0yeDf2bXUz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 6 Protea Street Paradise, West Hill 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.034368145144 23.035940229893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang