Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Columbus View

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elmi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Columbus View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sandri V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandri V

Lieflike, gerieflike en rustig.

Ons was baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die verblyf was baie skoon en netjies en linne van baie goeie kwaliteit. Daar is bederfies en ekstras in die kombuis wat ons baie geniet het. Dit is regtig goeie waarde vir geld en genoeg spasie om gerieflik lank te wil bly. Sal graag weer hier bly.

Columbus View se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Sandri. Ons waardeer gaste van julle gehalte. Ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms hier te ontvang. Vriendelike groete.

Columbus View
Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sputnikstraat 6, Steiltes, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf8272ac575aef7c42a3bd2781b57b148e7d0e37d0609a5ce3c7f56895a17b445766a28b48686538a293de2edfe11db2a481?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 275 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 6 Sputnik Street Steiltes 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.489015518361 31.012782634393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang