Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 on Third

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de-straat 6, Golf Estate, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

6 on Third bied gerieflike verblyf in 'n ruim en rustige huis op Shelley Point Gold Estate. Daar is 2 apare eenhede, Beach House en Darling Suite.

Beach House bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n oopplan-kombuis, -eetkamer, -sitarea en braai-area. Die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en elke en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en stort. Die hoofslaapkamer se en suite-badkamer het ook 'n bad.

Die Darling-gesinsuite bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die suite het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, dubbelstort en dubbelwasbak. Daar is ook 'n solderslaapkamer met 2 enkelbeddens, kombuis en 'n sitarea. Dit het ook 'n privaat ingang.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en die verblyf het 'n sonpaneelstelsel wat rugsteunkrag tydens beurtkrag voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

6onThird Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 3de-straat 6, Golf Estate, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Gaste dink 6 on Third het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de-straat 6, Golf Estate, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbaafcc9b2578cea235cbfd278124cbff7aa22763189121a17519960e09e4246aa6785d6c3f791144613c6ec3ad834d41b89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 6 3rd Street Golf Estate 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -32.710114572618 17.96641767025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang