Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Parsonage Street - De Kothuize

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 241

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir 6 Parsonage Street - De Kothuize
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Leon S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Hoogs aanbeveelbaar, skoon alles wat jy wil hê met 'n swembad.

Weereens baie lekker gebly, skoon netjies, veilig met 'n goeie restaurant net oorkant die straat. Sal beslis weer hier bly.

Paul P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul P

Quaint, clean and well equipped.

Wonderfully restored residence which was ideal for 2 couples to share. Conveniently situated close to restaurants and attractions.

Hermien V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien V

Mooi huis, goeie ligging.

Mooi huis, goeie ligging, baie netjies, maklike inklok.

Linda V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Beste nagrus. Heerlik gekuier. Ons sou meer wou kuier.

Dorp is so skoon en so mooi. 6 Parsonage Street - De Kothuize is so oulik en ons het heerlik oornag.

Anelle J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelle J

Wens ons kon langer bly.

Baie dankie aan LekkeSlaap met julle uiterse behulpsame diens toe ons datums verander het. Julle was spoedig en baie behulpsaam.

André K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André K

Ouwêreldse sjarme! Keurige interieur uit die boonste rakke.

Ons het op 'n báie warm middag in Graaff-Reinet aangekom en vind toe hierdie heerlike kothuis het in elke vertrek 'n lugversorger én 'n swembad in die binnehof! Nodeloos om te sê, ons het die middag deurgebring in die silwerskoon en heerlike koel swembad.

Heiletta K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heiletta K

Prima.

Pragtige plek. Dierbare, hartlike mense.

Daleen G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen G

Heerlik. Gerieflik. Mooi.

Pragtige historiese huisie. Heerlike swembad om in af te koel. Die enigste negatiewe kritiek: Dit word geadverteer as troeteldiervriendelik, maar daar is green gras vir hondjies nie. Ons kon nie net die deur vir ons hond ooplaat om 'n draai te gaan loop nie, ons moes fisies elke keer saam met haar buitentoe gaan om die hekkie oop te maak, sodat sy op 'n klein stukkie grond tussen laventelbosse 'n draai kon loop. Ons het vantevore in een van De Kothuize oornag wat 'n groot erf gehad het, wat in my opinie werklik troeteldiervriendelik is.

Linda D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda D

Lekker verblyf.

Goed toegerus o.a. met koffiefiltermasjien. Baie gerieflik.

Fabienne V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fabienne V

Great place!

Second bathroom unfortunately smelled bad. Especially towels didn’t smell fresh.

Riana L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana L

Absoluut ontspannende kuiertjie gehad.

Pragtige oornagplekkie in die mooie Graaff-Reinet, kan dit absoluut aanbeveel. Ons het heerlik gekuier, dankie Linda vir jou gasvryheid. Mooi skoon en baie gerieflik. Sal beslis weer by julle bespreek.

Tanya V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V

Heerlik.

Ek het in 54 Middel Straat gebly! Die huis is lieflik en ruim, met baie veilige parkering wat dit vir my ‘n uitstekende keuse maak. Geniet die ligging meer as Parsonage Str. Linda was baie vriendelik en het met alles probeer help, selfs om my datums op pad terug om te ruil. Ek gebruik altyd De Kothuize as ek in die omgewing reis.

Alet S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet S

Al die De Kothuize se verblyf is van hoë standaard. Dankie en hou dit so asb.

Hoogs aan te beveel na lang dag op die pad.

Henry V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henry V

Uitstekend!

Baie beïndruk met verblyf. Pragtige plek met heerlike buite vierkant met swembad en lavender. Baie interessante bad (lank genoeg vir enige person). Beskik oor al die benodighede.

André P - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
André P

Rustig, netjies en prentjiemooi met al die geriewe wat 'n besoeker kan verwag en meer.

Na 'n 2 weke toer waar ons by verskeie plekke gebly het, was dit salig om in so 'n netjies plek met soveel geriewe teen so 'n billike prys te kon ontspan voor die finale tog huis toe.

Marius P - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius P

Puik verblyf!

Diens was puik ek het by Middelstraat 54 gebly. Ek sal dit vir enige persoon aanbeveel. Die personeel is puik!

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parsonage-straat 6, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d8b506e00738487e934c10494580825613e1b555e0125b61943e2eb656bdf190cb9d9ea4883a2172c1c835a916ce2fd6e5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 16 5 1 5 6 Parsonage Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.25125341163 24.538074636909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang