Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See Uitsig 6

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garden-laan 63, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

See Uitsig 6 is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in 'n veilige kompleks in die hartjie van Uvongo. Dis die ideale verblyf vir vriende en dit spog met 'n see-uitsig in die verte vanaf die balkon waar gaste ook kan braai.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste (5 volwassenes en 1 kind) en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n verhewe enkelbed vir 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die tweede badkamer.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met sitplek. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeur lei na 'n balkon met sitplek en 'n ingeboude braai. Gaste het toegang tot veilige ondergrondse parkeerplek in die kompleks en 'n gemeenskaplike swembad.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Bad, Toilet

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
3.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Symoné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Garden-laan 63, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink See Uitsig 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garden-laan 63, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2eede65d55f0d44dce6faca7f0d6e53e975e3ef794167ce3939570714a27f57e71eda5648e161001a332b82b331e313fae8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 63 Garden Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.830253064725 30.398180727088

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang