Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See Uitsig 6

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garden-laan 63, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

See Uitsig 6 is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die eerste verdieping wat ideaal geleë is in 'n veilige kompleks in die hartjie van Uvongo. Dit is 'n ideale opsie vir 'n wegbreek saam met vriende, want dit het 'n see-uitsig vanaf die balkon wat geniet kan word terwyl jy braai.

Dié woonstel het slaapplek vir altesaam 6 gaste op 'n slag, waarvan 5 volwassenes en 1 kind, en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed asook 'n verhoogde enkelbed vir 'n kind. Dit beskik ook oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die tweede badkamer beskikbaar.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Wi-Fi is beskikbaar.

Deur die skuifdeur is daar 'n balkon met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Gaste kry veilige ondergrondse parkeerplek in die kompleks asook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Bad, Toilet

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
3.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Symoné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Garden-laan 63, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink See Uitsig 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garden-laan 63, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2eede65d55f0d44dce6faca7f0d6e53e975e3ef794167ce3939570714a27f57e71eda5648e161001a332b82b331e313fae8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 63 Garden Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.830253064725 30.398180727088

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang