Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Sunrise Beach

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.1
Linda B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Woonstel puik en jy is amper op die see. Uitstekend toegerus. See druis heerlik. Koue gebottelde water groot bonus. Lê in die bed en sien see en sonsopkoms. Lekker beddens & kussings. Helling met stap na straat 'n uitdaging vir ouer mense. Alles geteer, honde moet uit straat toe. Sypaadjie donker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
6 Sunrise Beach
Baie dankie vir die terugvoer, Linda. Die kompleks is lekker naby die see en strand gelee. Troeteldiere word nou nie meer daar verwelkom nie.

Ellen F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Dit was fantasties. Alles was wonderlik, mooi see-uitsig. Dit was net die TV. Ons kon glad nie DStv kyk nie, so ons het nie eers die TV aan gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
6 Sunrise Beach
Jammer oor die TV, gelukkig kon julle die heeltyd na die wonderlike see uitsig staar. Die TV is nou uitsorteer.

Warren M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Mei 2024

Stay was good. All went well until the unit ran out of power due to not enough tokens loaded. Quite a few plug points either did not work or had loose connections, which is a safety problem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Karen
6 Sunrise Beach
Thank you for the reply. All the electrical issues are resolved now. The prepaid meter is also on a reminder system so that the electricity can be replenished before it runs out.

Lee-ann N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Okt 2023

Die woonstel was toegerus met alles wat jy benodig! Christene was altyd beskikbaar om te help. Die woonstel het alles ingehad wat jy vir 'n vakansie benodig. Dit was sommer loopafstand tot op die strand. Goed geleë!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Karen
6 Sunrise Beach
Baie dankie vir die terug voer. Ons is jammer oor jou gevoel oor die ligging van die eenheid.

Gerhard S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2022

Baie lekker gewees. TV, internet wat werk. Baie goeie ligging.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
6 Sunrise Beach
Baie dankie vir die goeie resensie. Die eenheid is een van ons beste eenhede.

Natalie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2022

Die woonstel is uitmuntend wat alles aanbetref - braai, ontspan, lugversorging, kombuistoebehore, DStv etc. My enigste klagte is die feit dat daar net een garage was en die remote op die hek het nie gewerk nie en twee honde het opgeëindig op die highway na Durban.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
6 Sunrise Beach
Middag Natalie, baie dankie vir die resensie. Ek het gehoor die hek was buitewerking, maar dit is gelukkig nou reggemaak. Groete

Hugh D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2021

Baie lekker. Baie lekker groot woonstel, met 'n pragtige see-uitsig, pragtige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 567

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 919
R1 919 R1 439
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 919
R1 919 R1 439
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 35, Westbrook, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7786b827e30319e3d3baa8b4509c71e74b092702665eade9b669a3976894280232013152777f2dbc6539eb8431d9493347a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 919 nouVanaf R1 439 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 35 North Beach Road Westbrook 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.5892568 31.1725493

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang