6 Sunrise Beach
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 35, Westbrook, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 852 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
6 Sunrise Beach is oorkant die pad van die strand in Westbrook, Durban. Dié prentjiemooi dorp is die ideale wegbreekplek vir gaste wat bietjie langs die see wil gaan ontspan.
Verblyf word in 'n drieslaapkamerwoonstel en tweeslaapkamerwoonstel met slaapplek vir 6 gaste aangebied. Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het. Die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede badkamer word gedeel en het 'n bad en 'n stort. Al die slaapkamers het lugversorging. WiFi is in die eenheid beskikbaar. 'n Slim-TV, Netflix en DStv (geen dekodeerder) is ook beskikbaar.
Daar is 'n sekuriteitshek sowel as 'n alarmstelsel. 2 klein hondjies sal op versoek toegelaat word.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser en 'n mikrogolf toegerus. Die eenheid lei na 'n lieflike balkon met braaigeriewe, 'n piekniektafel, en 'n see-uitsig. 'n Toesluitmotorhuis is beskikbaar en dit is 2,1 m hoog en 2,36 m wyd.
Besienswaardighede en doendinge in die area sluit die Ballito Junction-winkelsentrum, Zimbali Country Club, Ballito-leefstylsentrum, swem, branderplankry, snorkel, vlieërbranderry, visvang, en voetslaan in. Dit is ook naby King Shaka Internasionale Lughawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 40
Resensies 558
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- North Beach-weg 35, Westbrook, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 6 Sunrise Beach het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 35, Westbrook, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal