6 Van Pletten
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plettenbergstraat 8, Eenheid 6 Van Pletten, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
6 Van Pletten is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Van Pletten-kompleks in Plettenbergbaai naby Hobie en Central Beach, asook verskeie winkels en restaurante.
Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamers is op die boonste verdieping. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Twee van die slaapkamers deel die badkamer wat 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak het.
Die kombuis, eetarea en leefarea is onder. Daar is 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser in die kombuis en 'n diensluik na die eetarea. Die eetarea het ook 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en sitplek in die sitarea. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n eetarea buite en parkeerplek in 'n motorhuis word voorsien.
Die Van Pletten-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en word met afstandbeheerhekke beveilig.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Toni Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 26
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Plettenbergstraat 8, Eenheid 6 Van Pletten, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink 6 Van Pletten het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plettenbergstraat 8, Eenheid 6 Van Pletten, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang