Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

View @ The Bay Apartment 6

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Etienne P
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2023

Ons moes net een aand in Mosselbaai oorslaap vir 'n atletiekbyeenkoms. 6 View @ The Bay was vir ons baie gerieflik. Dit was maklik om te vind, ons kon onsself inlaat wat gehelp het aangesien ons laat in die aand arriveer het. Die woonstel is baie netjies en alles voel splinternuut. Daar was 'n bietjie geraas in die nag van die winkelsentrum waar dit geleë is, maar ons het baie lekker geslaap. Dit was algeheel 'n baie aangename ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Very nice, clean and modern. Beautiful view over the bay. Would have liked an extension to put the fan in the second bedroom - extremely hot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisca H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Fantasties. Baie netjies, sentraal geleë en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rassie E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2021

Uitstekend. So 'n netjiese, ruim plek met so mooi uitsig. Heerlike beddens met beddegoed. 'n Wonderlike patio met 'n gasbraaier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derek C
1 nag Saam met vriende
4.8
Okt 2021

Baie netjies woonstel ’n Uitmuntende uitsig oor die hele baai. ’n Heerlike oornag-ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Raymond Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 47

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 760
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 760
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-straat, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2f1450ad24ba8ac0293d41d2fc525d6705c21386e3b22cf264b532822bbb0478e1421a15a3875d37c5d9b15d949757d95f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Da Gama Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.181038258239 22.133076488972

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang