Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 York Road

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Fourene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Netheid en rustigheid. Dit was ons 2de keer wat ons hier gebly het, en elke keer was tevrede. Die netheid en rustigheid is wat 'n mens nodig het vir 'n naweek wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanishka Du Plessis D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Awesome stayover in Bathurst. We were warmly welcomed by host Neville. Beautiful, comfortable room with a coffee/tea station. Accommodation is walking distance to shops and restaurants. The property has a magnificent garden. Do yourself a favour and walk around the garden, such a beautiful serene setting. Absolutely bliss.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Gasvryheid. Ons is verwelkom en saam die eienaars lekker koffie op die dek gedrink en gekuier soos ou vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda N
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Pleasant for a stay over. Our host and hostess were super friendly. We booked a self-catering unit or thought we did and the only problem we had was that we could not eat in the room and that there was not even a little fridge and not a dirt bin.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Neville
6 York Road
Hi Brenda, I'm not sure how you could have thought you booked a self-catering unit when it says quite clearly on our property profile that we are not self-catering and that there is no smoking or eating in the rooms. Before we put up this restriction on eating we would have bed sheets covered in tomato sauce and hamburger leftovers by inconsiderate visitors, which is why we had to restrict eating in the rooms. There is a table outside under the canopy to facilitate eating as you will have seen, and there is a dirt bin in the bathroom.

Sharon H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Enjoyed our stay. Very tranquil setting. Good locality. Close to restaurants and craft shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

Gasvry en warm. Die eienaars verwelkom jou soos jou eie Ouma en Oupa sou. Ons kon niks vind waaraan hulle nie gedink het om jou verblyf gemaklik te maak nie. En boek gerus Pat se ontbyt. Daar is soms koeie wat verbystap in die straat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neville
6 York Road
Thanks for staying with us Janet - it was wonderful having you guys here. Hope you enjoyed Hole in the Wall as much as we did.

Riette P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Wonderfully hospitable hosts! As above, it says it all!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lerika V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Opregte, klein dorpie gasvryheid. Neville en Pat het ons so vriendelik ontvang, dat ons sommer dadelik tuis gevoel het. Dit was werklik asof ons mekaar al jare ken en ons het so lekker op hulle lieflike stoep gesit en kuier. Die beker van gasvryheid loop hier oor. Die kamer was gerieflik en goed uitgerus. Ek was baie beïndruk met die hoeveelheid voorsiening wat gemaak is vir 2-punt kragproppe. Mens kry dit nie oral nie. Ons het ook een van Pat se ontbyte geniet en dit was heerlik. Dankie vir 'n aangename, eerste besoek aan Bathurst.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Neville
6 York Road
Baie danie Lerike vir all die mooi woorde It was an absolute pleasure having you guys spend a bit of time with us, and hopefully, we'll see you back in Bathurst before too long. Take care, Neville and Pat

Gustave V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2022

Gerieflik vir kort wegkom. Baie vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean A
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2022

Pleasurable. Only spent a few hours in the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Neville Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R875
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: York-weg 6, Bathurst, 6166, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3d4abbf8eee9cf04392a72bfaeb6aecede615c85d028efd3af582a03c0d52284acb2c107a6533fa9ea355b1c857611f94e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 6 York Road Bathurst 6166 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.504178073096 26.823380782803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang