6 York Road
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: York-weg 6, Bathurst, 6166, Oos-Kaap
- Vanaf R875 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
6 York Road bied gastekamers in die gasheer se eiendom en is in die klein dorpie Bathurst geleë. Die gastehuis wat deur die eienaar bestuur word, is ideaal as oornagplek vir gaste om te rus en te ontspan.
Verblyf by die gastehuis bestaan uit 2 individueel versierde kamers. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe. Beide ontbyt en aandete is opsionele ekstras wat vir gaste gereël kan word. Die gastehuis bied gratis WiFi-internettoegang en veilige parkeerplek van die straat af vir voertuie.
Die eiendom is ook binne 'n paar minute vanaf die bekende Pig 'n Whistle en die Bathurst Arms geleë, en net 'n paar minute vanaf al die dorpie se restaurante, galerye, kurioswinkels, roomyswinkels en ander geriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Neville Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- York-weg 6, Bathurst, 6166, Oos-Kaap
- Gaste dink 6 York Road het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: York-weg 6, Bathurst, 6166, Oos-Kaap