Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

60 Estoril Villas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.9
Amardene P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Fantastic! Good communication since the start of the booking. Always available. Place was neat and clean and our two kids loved that it was so close to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eve
60 Estoril Villas
Thank you for a very nice review. You are more than welcome. Kind regards, Eve

Yolande L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Was net vinnige oorslaap vir ons, baie gerieflik. Die woonstel is pragtig en gerieflik, silwerskoon. Jammer ons het nie meer tyd gehad nie, ons was net in en uit vir oorslaap, op skooltoer. Sal volgende jaar weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eve
60 Estoril Villas
Julle is meer as welkom. Ons waardeer dit. Groete Eve.

Lizette H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Very good security system and we felt very safe. Clean and beautiful apartment. Very secure and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rana J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Great! Value for money, safe, friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abe S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Lekker rustig en ontspanne! My verblyf by 60 Estoril Villas was baie aangenaam en baie rustig. Net wat 'n mens nodig het om te kan ontspan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Lekker eenheid met alles wat jy benodig. Goeie waarde vir geld. Baie netjiese eenheid. Skoon en ons het veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Feb 2024

Would live there in a heartbeat. Loved the flat, clean and great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sonja Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2024

Lekker gebly. Ons het baie lekker gebly, al wat baie sleg was, is dat hulle gesê het daar is 'n wasmasjien, maar daar was toe nie een nie, en dit het dit moeilik gemaak met kinders. Ek kyk spesifiek altyd vir plekke met 'n wasmasjien.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Eve
60 Estoril Villas
Hi Sonja Dankie vir jou review. Ongelukkig soos telefonies verduidelik het ons die wasmasjien vervang met 'n skottelgoedwasser (daar is nie plek vir albei nie). Ons het nagelaat om dit op die site te verander. Maar dankie vir bewusmaking ook. Groete, Eve.

Craig D
Kort verblyf
4.0
Jun 2024

Relaxed. Nice flat in a secure complex. Close to the beach, shopping malls, and N2.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Feb 2024

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Eve Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard 1, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72e7a309ccc724c48947876758f0e576e6cd2a78b76fa48ab27c3edf5cee357373fc933029f27b8be2d544d90a260192b6a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 1 Beach Boulevard The Voorbay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.1623619 22.1082935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang