60 Estoril Villas
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Eve Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 28
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Amardene P - Sep 2024
Algehele gradering
Fantastic!
60 Estoril Villas se terugvoer
Thank you for a very nice review.
You are more than welcome.
Kind regards,
Eve
Yolande L - Aug 2024
Algehele gradering
Was net vinnige oorslaap vir ons, baie gerieflik.
60 Estoril Villas se terugvoer
Julle is meer as welkom.
Ons waardeer dit.
Groete
Eve.
Lizette H - Feb 2024
Algehele gradering
Very good security system and we felt very safe. Clean and beautiful apartment.
Rana J - Feb 2024
Algehele gradering
Great!
Abe S - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker rustig en ontspanne!
Annette V - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker eenheid met alles wat jy benodig. Goeie waarde vir geld.
Michelle F - Feb 2024
Algehele gradering
Would live there in a heartbeat.
Sonja Z - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
60 Estoril Villas se terugvoer
Hi Sonja
Dankie vir jou review. Ongelukkig soos telefonies verduidelik het ons die wasmasjien vervang met 'n skottelgoedwasser (daar is nie plek vir albei nie). Ons het nagelaat om dit op die site te verander. Maar dankie vir bewusmaking ook. Groete, Eve.
Craig D - Jun 2024
Algehele gradering
Relaxed.
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Verna C - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjies. Sal beslis weer bespreek.
Shakeelah M - Jul 2023
Algehele gradering
We had an awesome stay.
Les-lynne P - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het die woonstel baie geniet. So netjies en skoon.
Alvina A - Mei 2023
Algehele gradering
I had a very quiet weekend, just what I wanted.
Lemador Martelize B - Apr 2023
Algehele gradering
Was heerlik net gesukkel met die hek en om dieplek te kry.
Brandon J M - Jul 2023
Algehele gradering
Very clean - cosy. Includes a washing machine which is very handy on longer stays.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard 1, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang