Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

60 Estoril Villas

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Eve Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir 60 Estoril Villas
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Amardene P - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amardene P

Fantastic!

Good communication since the start of the booking. Always available. Place was neat and clean and our two kids loved that it was so close to the beach.

60 Estoril Villas se terugvoer

Thank you for a very nice review.
You are more than welcome.
Kind regards,
Eve

60 Estoril Villas
Yolande L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande L

Was net vinnige oorslaap vir ons, baie gerieflik.

Die woonstel is pragtig en gerieflik, silwerskoon. Jammer ons het nie meer tyd gehad nie, ons was net in en uit vir oorslaap, op skooltoer. Sal volgende jaar weer kom.

60 Estoril Villas se terugvoer

Julle is meer as welkom.
Ons waardeer dit.
Groete
Eve.

60 Estoril Villas
Lizette H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette H

Very good security system and we felt very safe. Clean and beautiful apartment.

Very secure and relaxing.

Rana J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rana J

Great!

Value for money, safe, friendly people.

Abe S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abe S

Lekker rustig en ontspanne!

My verblyf by 60 Estoril Villas was baie aangenaam en baie rustig. Net wat 'n mens nodig het om te kan ontspan.

Annette V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette V

Lekker eenheid met alles wat jy benodig. Goeie waarde vir geld.

Baie netjiese eenheid. Skoon en ons het veilig gevoel.

Michelle F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle F

Would live there in a heartbeat.

Loved the flat, clean and great location.

Sonja Z - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja Z

Lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly, al wat baie sleg was, is dat hulle gesê het daar is 'n wasmasjien, maar daar was toe nie een nie, en dit het dit moeilik gemaak met kinders. Ek kyk spesifiek altyd vir plekke met 'n wasmasjien.

60 Estoril Villas se terugvoer

Hi Sonja
Dankie vir jou review. Ongelukkig soos telefonies verduidelik het ons die wasmasjien vervang met 'n skottelgoedwasser (daar is nie plek vir albei nie). Ons het nagelaat om dit op die site te verander. Maar dankie vir bewusmaking ook. Groete, Eve.

60 Estoril Villas
Craig D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Craig D

Relaxed.

Nice flat in a secure complex. Close to the beach, shopping malls, and N2.

Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Verna C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verna C

Baie netjies. Sal beslis weer bespreek.

Sal die woomeenheid aanbeveel vir vriende en familie.

Shakeelah M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shakeelah M

We had an awesome stay.

Thank you so much. The best was not having loadshedding at all on the premises. That was the best ever.

Les-lynne P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Les-lynne P

Ons het die woonstel baie geniet. So netjies en skoon.

Sal beslis teruggaan. Waarde vir jou geld! Die area waar die woonstel geleë is, is loadshedding free. Ons was glad nie geraak deur loadshedding nie.

Alvina A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alvina A

I had a very quiet weekend, just what I wanted.

The place was secure and clean we had everything we needed, thank you.

Lemador Martelize B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lemador Martelize B

Was heerlik net gesukkel met die hek en om dieplek te kry.

Baie lekker ligging van plek, net gesukkel met hek en deur. Verder heerlik gekuier.

Brandon J M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Brandon J M

Very clean - cosy. Includes a washing machine which is very handy on longer stays.

Owners need to ensure enough electricity on the meter upon guest's arrival (we ran out after 11 pm). Need to add some heating for winter (under-floor or free-standing gas - unit gets no sun so is bitterly cold during winter stays). All main areas tiled.

Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard 1, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72e7a309ccc724c48947876758f0e576e6cd2a78b76fa48ab27c3edf5cee357373fc933029f27b8be2d544d90a260192b6a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 1 Beach Boulevard The Voorbay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.1623619 22.1082935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang