Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

60 Estoril Villas

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard 1, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

60 Estoril Villas is 'n goed gemeubileerde selfsorgwoonstel op die tweede verdieping van 'n veilige woonstelkompleks in Mosselbaai. Dit bied 'n uitsig oor die Diaz Waterpark en bied gerieflike oornagverblyf aan gaste wat op soek is na 'n wegbreek op die Tuinroete.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, skottelgoedwasser, basiese eetgeriei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuistoonbank dien ook as 'n ontbytarea met stoele. Daar is 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV in die sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar. Die skuifdeur lei na die balkon met braaigeriewe en stoepmeubels. 'n Privaat parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Amardene P
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic! Good communication since the start of the booking. Always available. Place was neat and clean and our two kids loved that it...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Yolande L
Gesin met tieners
5.0
Was net vinnige oorslaap vir ons, baie gerieflik. Die woonstel is pragtig en gerieflik, silwerskoon. Jammer ons het nie meer tyd gehad nie, ons was ne...
Sien meer
Aug 2024
Lizette H
Gesin met tieners
5.0
Very good security system and we felt very safe. Clean and beautiful apartment. Very secure and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Rana J
Saam met vriende
4.8
Great! Value for money, safe, friendly people.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Abe S
Gesin met tieners
4.6
Lekker rustig en ontspanne! My verblyf by 60 Estoril Villas was baie aangenaam en baie rustig. Net wat 'n mens nodig het om te kan ontspan.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Eve Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Beach Boulevard 1, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink 60 Estoril Villas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard 1, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72e7a309ccc724c48947876758f0e576e6cd2a78b76fa48ab27c3edf5cee357373fc933029f27b8be2d544d90a260192b6a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 1 Beach Boulevard The Voorbay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.1623619 22.1082935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang