Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

601 @ Suidkus Riviera

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Casuarina-weg, Eenheid 48 South Coast Riviera, Sea Park, 4241, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

601 @ Suidkus Riviera bied selfsorgverblyf in 'n kompleks in Sea Park, Port Shepstone. Hierdie woonstel is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stapelbed in die tweede slaapkamer. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n tuimeldroër toegerus. Die sitarea langs die kombuis het gemaklike sitplek, 'n platskerm-TV en 'n toonbank met stoele. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Veilige, onderdakparkeerplek is in die kompleks beskikbaar. Verder is daar ook 'n waskamer wat gaste kan gebruik.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Casuarina-weg, Eenheid 48 South Coast Riviera, Sea Park, 4241, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Casuarina-weg, Eenheid 48 South Coast Riviera, Sea Park, 4241, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0737e739168433a8e594db1f38349e7488b9eff6c9ce7a260ed5ac3425d042bd4a293dbf40c9da2f331cc9fffd768157ecc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 4) Casuarina Road Unit 48 South Coast Riviera 4241 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -30.705650859733 30.48310751814

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang